Algeria(Sederberg Wildernis Gebied)

Algeria (Sederberg Wildernis Gebied) het 46 gras en grond staanplekke met meestal skaduwee, krag en ’n braaiplek – van hulle het ’n betontafel. Die twee ablusieblokke is skoon en die vrouekant het ook twee baddens. Jy kan hout en ys by die ontvangskantoor koop. Daar is 4×4 roetes, bergklim,bergfiets en voëlkyk

BESIGHEDE