Aan de Vliet

Aan de Vliet

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Mpumalanga
Hazyview
Persone Per Staanplek 6
Kamp Staanplekke 4
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

Aan de Vliet

Daar is 4 kampeerplekke beskikbaar geskik vir KARAVANE of TENTE.
SWEMBAD EN SPEELGRONDE
Tussen die Hoofgebou en die Oewersig Saal is ‘n groot en kleuter swembad. ‘n Klimraam , trampolien , swaaie en sandput sal die kleingoed besig hou.
SABIE RIVIER
Die rustige waters van die SABIE RIVIER sal jou piekniek of skemerkelkie perfek afrond.

Daar is 25 selfsorg TUIN EENHEDE beskikbaar, geskik vir 4-6 gaste.

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en ons nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE