5/5 - (2 votes)

27°S Safaris Bush Camp

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Olifantshoek 30km
STREEK: Olifantshoek
PROVINSIE: Noord-Kaap
GPS: 27°41’49.59“S 22°40’09.04“E
OMGEWING: Bosveld, Wildplaas
TARIEWE VANAF: R750,00 per staanplek vir overlander/ kampwa / ryhuis / karavaan plus 2 x kampeerders ingesluit(Nie individuele tente nie).
Maks 6 persone per staanplek. R190.00 per addisionale volwassenes; R60 per kind 4 – 12 jaar; kinders 0 – 3 jaar is gratis

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 3
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Nee
Swemplek Dam
Grondbedekking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

Selfsorgeenhede: 7
Tipe akkomodasie: Lodge (Selfsorg)

Luukse Executive Chalets x 3. Selfsorg : kombuis is toegerus met eetgerei en twee-plaat gasstoof. Dubbelbed, 2 x enkelbed Stapelbeddens, en-suite badkamer met bad, toilet en wasbak, waterverkoeler, buite stort, stoep vir etes buite, leefarea, privaat boma. Maks 4 gaste per chalet.

Luukse Chalets x 2. En-suite badkamer met stort, toilet en wasbak; waterverkoeler; leefarea; deurgangdeur tussen die chalets. Slegs braai boma beskikbaar. 2 Gaste per chalet.

Kothuise/cabins x 2. Dubbelbed met en-suite oopplan stort, wasbak en toilet; waterverkoeler. Die kothuise deel ‘n gemeenskaplike kombuis, boma/braaigeriewe met ‘n eetkamertafel; leefarea en buite kroeg (nie gelaai met drankies nie). 2 Gaste per kothuis/cabin

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde