Gradeer die plek

Jogurttert

500 ml Jogurt (enige geur waarvan julle hou)
1 blik kondensmelk
1 pak Tennis beskuitjies
Botter

• Maak beskuitjies fyn vir kors en meng met gesmelte botter.
• Meng Jogurt en kondensmelk goed.
• Gooi oor kors en sit in mikrogolfoond vir 4 min. op hoog.
• Sit in yskas vir ± 1½ uur.