4.6/5 - (20 votes)
Ingwe Rental

Welkom by Ingwe Rental


Ingwe Rental is in Pretoria geleë. Die maatskappy verhuur ‘n reeks tenvolle toegeruste ECHO boswaens, ideaal vir die vereistes van Afrika. Daar is 3 verskillende grootte boswaens in die vloot beskikbaar en kampeerders kan ook addisionele toerusting soos sonpanele saam met ‘n waentjie huur indien nodig.

Die boswaens is beskikbaar om in die buurlande te gaan vakansie hou. Ingwe Rental verskaf kosteloos ‘n oorgrens-magtigingsbrief soos benodig. Verskaf asb besonderhede van die buurlande wat jy beplan om te besoek sodat Ingwe Rental toegang kan bevestig.

Verhuring en terugbesorging van boswaens vind vanaf Waverley, Pretoria gedurende normale werksure plaas. Enige ander reëlings moet vooraf bespreek word. Aflewering in die Pretoria omgewing kan gereël word onder sekere omstandighede.

Welkom by Ingwe Rental


Ingwe Rental is in Pretoria geleë. Die maatskappy verhuur ‘n reeks tenvolle toegeruste ECHO boswaens, ideaal vir die vereistes van Afrika. Daar is 3 verskillende grootte boswaens in die vloot beskikbaar en kampeerders kan ook addisionele toerusting soos sonpanele saam met ‘n waentjie huur indien nodig.

Effortlessly head into the great unknown further than ever before.

Naam: Henry van der Westhuizen

epos: henry@ingwerental.co.za
Besigheid:
https://ingwerental.co.za/
Kontak nommer:
Tel: +2782 325 3374
Adres van besigheid:
Waverley, Pretoria
Watter provinsie is die besigheid:
Gauteng

Chat on WhatsApp