Langs die kusstrande, of die rowwe bosveld onder die Afrika-son – Infanta 4×4 Boswaens neem jou na buitelug avonture met die grootste gemak. Hulle waarborg u ‘n opwindende en gemaklike avontuur!
Infanta Trailers vervaardig die beste boswaens vanaf Buffeljagsrivier buite Swellendam Wes Kaap.
Kontak nr. 028 512 3663