Hoe om vlieë en miggies weg te hou

Om vlieë en miggies weg te hou

Hoe om vlieë en miggies weg te hou: 🪰🪰🪰🪰

● 10 ml sunlight liquit
● 20 ml appelasyn
● Halwe koppie suiker
● 1 koppie water
● Meng alles in n bakkie en laat staan

Deur: Lynette Muller