Hectic Leisure Gear

BESKRYWING

Hectic Enterprises (Pty) Ltd is one of the leading South African Outdoor Equipment Manufacturers. We share the love for camping and the great outdoors, and understand the need for durable and expertly designed outdoor equipment. Our products are designed with three requirements in mind: durability, functionality and compactness like our 3 drawer metal Compact camping kitchen box. It contains a high pressure camping stove, cutlery and melamine crockery for 4 to 6 persons.
Grote 500x 305x 350(h)
PRYS vanaf R3800Hectic Safari Kampkombuis
Hectic Safari Kampkombuis vir 6 persone

hecticleisureHere is the Hectic Safari Camping kitchen for 6 persons. This kitchen unit is ultra compact concidering that it contains:
* a 2 burner high pressure stove
* cooking utensels
* cutlery for 6 persons
* steak knives
* cutting board and salt and pepper shakers
* cereal bowls
* dinner plates
* mugs
* glasses
* bbq tongs
* 2 spice shakers
* 4 plastic containers ( for coffee, tea and sugar)
* provision has been made for the chef to add his/ her own accessories.
The full contents of the unit are contained in high density foam and is therefor rattle free and organised.

Terugvoer van klient

hecticleisureAnso Van Coller Botha‎ vertel:  AMAZING AMAZING PRODUK! BAIE BAIE dankie vir julle ongelooflike vinnige, vriendelike en professionele diens! Ek het Malan gisteroggend gekontak nadat ek die kamp kombuis gesien het, waarna ‘n paar uur later die kamp kombuis afgelaai is as ‘n spesiale guns van Malan, sodat ons op vakansie kon vertrek. Die kombuis is ongelooflik kompak en prakties, met alles wat mens benodig – selfs ‘n blikoopmaker en knipmes! Hoogs aanbeveel!

hecticleisureLoret vertel: Vandat ek die Hectic Leisure Kampkombuis gebruik, is kamp sommer net lekkerder…en meer georganiseerd.   Die kampkombuis is ‘n kompaktum van kombuisware in laaie.  Die bokant van die kas het ‘n 2-plaatstofie wat met gas werk.  Die gastofie het ‘n metaal skerm aan die kante om beskerming te bied teen wind en spatsels van bv olie as jy kosmaak.  In die tweede laai is die volgende: ‘n broodmes, 6 vleismesse, 6 vurke, eetlepels en teelepels.  Daar is ook ‘n sout en peper houertjie sowel as ‘n blikoopmaker, skiller, opskeplepel en eierspaan en ‘n klein knipmessie.  In die derde laai vind jy die 6 groot borde (in ‘n baie mooi vierkantige ontwerk), 6 papbakkies en ‘n snybord en ‘n vuuraansteker.  En dan…in die onderste laai is daar 6 koppies, 6 glase, ‘n klein braaitang, 4 platiekbakkies waarin jy tee, koffie, suiker ens kan stoor en dan ook 2 speseryhouers.

As ‘n mens die plaatstofie toevou en jy maak die laaie ook toe, dan is daar ‘n sluitmeganisme wat die laaie sluit sodat dit nie kan oopgaan nie.  Dan is daar ‘n handvatsel aan elke kant van die kombuis om dit gerieflik te kan dra.

Wat veral lekker is, is dat jy presies kan sien waar elke item in jou kombuis gestoor moet word en jy kan presies sien dat elke kombuis item terugkom op sy regte plek in die safari kombuis.

Ek sal beslis die kombuis vir my vriende en ander kampers aanbeveel.  Die kampkombuis was beslis ‘n aankoop die moeite werd.

Kontak besonderhede

Grote: 500x 305x 350(h) gewig 21kg
PRYS vanaf R3700

Kontak persoon: Malan van der Merwe Mobile no:+27743107777

[]
1 Step 1
Bestel jou Hectic Leisure Gear hier
Naam
Posadres
Bestelling
Meer inligting
0 /
Previous
Next

Address:
169 Lekkerbreek street
Wonderboom
Pretoria
South Africa