Ham,kaas en tamatie braaibroodjies

Maak hierdie vir die dae as julle haastig is en min skottelgoed wil hê. Geen panne, messe of vurke.

2-4 snye gesmeerde brood per persoon
Tamatie, dun skyfies
Ham skyfies, vars of geblik
Kaas, in skywe gesny
Uie, dun skyfies (opsioneel)
Maak toebroodjies en rooster.