Gradeer die plek

Gemmer poeding oor die kole

KOOK:
2 kop water
1 kop suiker
1 el botter
MENG:
1 kop meel
2 el stroop
1 el botter
1 tl fyn gemmer
1 tl koeksoda opgelos in ½ koppie melk
Skep lepelsvol deeg in die kokende stroop.
Sit deksel dig terug op kastrol, laat prut op lae temperatuur /of matige kole en moenie oopmaak vir 20 – 30 minute nie.
Bedien saam met die verdikte gemmersous en dun vla -of dun room.
RESEPTE-TE-KIES-EN-TE-KEUR
Hanlie Uys