French Toast

20 eiers
1 liter melk (verdun na goeddunke)
sout & peper
40 snye brood

Klits eier, melk en geur. Doop brood vinnig daarin en bak weerskante op skottelskaar. Bedien met die volgende: gerasperde kaas, konfyt/ stroop/ kaneelsuiker/ bovril.