Evakool Suid Afrika

Evakool Suid Afrika

Jy sal verbaas wees wat die evakool jou bied.

Evakool Icekool Cooler Bokse bied aan verbruikers uitstekende waarde vir geld. Ons bied kwaliteit produkte wat n breë reeks van koud-hou behoeftes aanspreek.

Die volgende eienskappe onderskei ons produk en verskaf langdurige gebruik.

·         5 jaar waarborg

·         Lugdigte seel

·         Sommige produkte kan ys tot 10 dae stoor

·         Vervangbare parte

·         Veeldoelige handvatsels wat gebruik kan word as vasmaak punte

·         18 modelle en variasies aangepas vir spesifieke behoeftes.

·         Soomlose kabinet vir maklike skoonmaak