Dry Ice International

Why Dry Ice International ?

Ons is die grootste verskaffers asook vervaardigers van Droë Ys in Suid-Afrika, ons is al 27 jaar in besigheid en is 24 uur, 7 dae per week, 365 dae per jaar oop vir instap kliente. Ons het klomp Handelsmerke soos bv. Dry Ice 4 Leisure, Dry Ice 4 Hunting , Dry Ice 4 Emergencies , Dry Ice 4 Farming ens.

Need dry ice? We are southern Africa’s premier supplier of dry ice, blasting equipment and service – and we deliver anywhere, any time.

Kontak naam Cynthia Oliver
Adres van besigheid: 259 Vonkprop Straat
Samcor Park
Silverton
Pretoria
0184
Stad of Dorp: Pretoria
Provinsie: Gauteng