Devil’s Fork Sampioene

1 bottel Spur Bruin Braaisous
1 pakkie of meer sampioene

• Sit sampioene in ‘n bak.
• Gooi Spur sous oor die sampioene. Marineer sampioene ten minste 2 dae.
• Ryg sampioene in stokkies en braai oor matige hitte.
• Terwyl sampioene braai verf van die sous mildelik oor.