4.6/5 - (24 votes)
Cozy Camper Linen
COZY CAMPER LINEN
Kontak naam | Christa |
Stad of Dorp: | George,Wes-Kaap |
Epos | smitchrista76@gmail.com |
WhatsApp nr. | 0722680230 |
Telefoon: | 0722680230 |
Beskrywing van besigheid | Cozy Camper Linen
As jy opsoek is na kwaliteit paslakens vir jou Jurgens Karavaan, dan is Cozy Camper Linen die regte plek om aan te klop. Christa spesialiseer in die vervaardiging van paslakens, spesifiek en spesiaal volgens jou Jurgens se mates. Hoekom moet jy op vakansie sukkel met lakens wat die hele tyd aftrek van jou matras, as jy kan belê in ‘n paslaken wat nommerpas pas oor die matras. Koop eenkeer reg, en jy hou sommer lekkerder vakansie! Skakel vir Christa wat jou graag sal help! |