BUSH LAPA OFFROAD CARAVANS

Geïnspireer deur sy liefde vir sy Skepper en Verlosser, is Jannie se visie om karavane te bou wat al ons kliënte en hul gesinne in staat stel om die pragtige natuur wat God vir ons geskep het, te ervaar.

ONS VISIE
Bush Lapa streef daarna om die voorstaande vervaardiger te wees van hoë gehalte en betroubare karavane.

ONS MISSIE
Deur voortdurend daarna te strewe om ons produkte te ontwikkel, wil ons die beste kwaliteit karavane op die pad plaas wat maklik is om te gebruik en te onderhou. Ons sien elke persoon wat ‘n Bush Lapa besit as deel van ‘n uitgebreide familie wat oor die hele wêreld strek.

Mission accomplished…thanks to years of experience in the engineering and trailer building business and a dedicated team of engineering, management and production staff. It doesn’t matter whether you use your Bush Lapa for a fast-paced offroad tour or simply want to set up camp in the outdoors. Once you have a Bush Lapa, you’ll never again travel without it.