Braaisous (vir braaivleis)

Braaisous (vir braaivleis)
200 ml olie
100 ml suurlemoensap
100 ml sojasous (met soet basis)
30 ml (2e) geuropwekker soos Aromat
10 ml (2t) geuropwekker soos Zeal
20 ml (4t) braaispeserye
20 ml (4t) paprika
Metode:
Skud al die bestanddele vir die braaisous saam in ‘n fles en verf oor die varkfilette terwyl gebraai word.