Bok se bosvark oondjie

BOK SE Bosvark Oondjie

Kontak persoon: Bok Gleeson

Provinsie: Reg oor SA

Beskrywing

R700 Plain Varkie
R800 Termometer Varkie
R120 enige naam/logo (plasma cutting)
Broodpan R70
R150 Courier en verpakking reg oor die land

Bak brood,vis,vleis,hoender of net wat jy wil.N moet he vir kamp,braai of as die krag uitgaan! Regte geskenk vir almal of jou self.