Blouvlagstrande in Hessequa

Jongensfontein

Jongensfontein is feitlik op die see, met ‘n pragtige uitsig en die veiligheid van ‘n Blouvlagstrande.

Witsand Middel Kamp

Witsand Middel Kamp reg op die strand geleë met die lekkerte van ‘n groot getypoel reg by die kampplek – ‘n groot antrekking vir beide oud en jonk.

Blouvlagstrande

Ellensrust Kampterrein

Ellensrust Kampterrein is ‘n uitstekende munisipale oord en is naby die Goukou Riviermond geleë. Die kamp bied 336 staanplekke sowel as 21 selfsorg eenhede.

Preekstoel Kampterrein

Die Preekstoel Kampterrein is so te sê op die strand geleë met 404 kampplekke, 16 selfsorg eenhede en ‘n jeug herberg wat tot 60 gaste kan huisves.

Witsand Wes Kamp

Witsand Wes Kamp

Witsand se Wes Kamp is die eerste oord soos jy in die dorpie van Witsand inry. Die staanplekke het gras bedekking en genoegsame skaduwee en elektrisiteit.

Gouritsmond Karavaanpark

Gouritsmond Karavaanpark

Gouritsmond Karavaanpark is by die ingang van Gouritsmond geleë. Die oord is naby die getypoel geleë en is dus ‘n heerlike kuierplek vir beide oud en jonk.

Lekker Kampplekke offers you great value for money and well maintained Municipal Camping, Caravan & Self-Catering facilities within the coastal towns of Witsand; Jongensfontein; Stilbaai and Gouritsmond. Our beaches boasts with Blue Flag Status – ensuring a safe experience while enjoying the facilities.

At the end of 2014, Hessequa became the first municipality in South Africa to have all of its beaches feature on the Blue Flag programme. This was repeated in 2015 and again in 2016! Blue Flag is the prestigious, voluntary eco-label for beaches, marinas and boats that is recognised as a trusted symbol of quality and regarded by the World Tourism Organisation as the most well-known eco-label globally.

Blouvlagstrande

Lekker Kampplekke bied vir jou goeie waarde vir jou geld met die goed onderhoude munisipale kampeer-, karavaan- en selfsorggeriewe in die kusdorpe Witsand; Jongensfontein; Stilbaai en Gouritsmond. Die  Blouvlagstrande, wat ‘n veilige ervaring bied terwyl u  die fasiliteite kan geniet.