Asbrood

750 ml bruisbroodmeel
25- ml witbroodmeel
10 ml bakpoeier
2.5 ml sout
500 ml karringmelk

• Meng droë bestsnddele en maak aan met karringmelk.
• Druk deeg plat (ong 3 cm dik) op ‘n groot stuk aluminiumfoelie.
• Vou dig toe in foelie maar laat ruimte om te rys.
• Plaas op half uitgebrande kole en gooi toe met oorblywende kole.
• Bak ongeveer 45 minute.