Rivierplaas Kamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Worcester (25km)
STREEK:Breederiviervallei
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 33.774083 E 19.521267
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: R290

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 33
Persone Per Staanplek: 8
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis grondpad swem honde campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Rivierplaas  Kamp

Rivierplaas Kamp is ‘n privaat kamp op ‘n werkende plaas langs die Breërivier, ongeveer 25 km buite Worcester. Die staanplekke het meestal gras. Die Witstinkhoutkamp het ‘n area sonder gras, maar baie skaduwee onder die bome.
Hierdie is ‘n diere-vriendelike Kampterrein. Die Kampterrein bied groot oop grasperke vir die kinders om op te speel. Kom geniet die diep swemarea en die foefie slide (Flying Fox). Daar is warmwater storte (gestook met ‘n donkie) en spoeltoilette. Daar is nie elektrisiteit by die kamp nie, maar daar is wel ligte in die badkamers. Die winkeltjie verkoop basiese kamp benodighede. Geen musiek word toegelaat nie asb. Rivierplaas Kamp bied ‘n pragtige rusplek waar jyjouself in die natuur kan verlustig. Kom geniet jou volgende vakansie by Rivierplaas.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa:  Nee
Grootskerm TV:  Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja

watersport vuurmaak visvang swings stap off-road fietsry boot

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers:Nee
Donkie vir stook van water: Ja
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja

vullis-blik toilette stortbad restaurant kraanwater  braai

BESPREKINGS
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon JB van Eeden
Kontak nommer 084 7100 139

info@rivierplaas.co.za

Wat sê Henry

Rivierplaas

Moeilik om te glo die kaalkop (plus draadjies nog daarby) knaap wat ek 9 jaar gelede by die Kreeffees in Lambertsbaai ontmoet het, het vroeër die week 30 geword. Vandat ek Paul (Parma) daai Saterdag by die fees ontmoet het, het dinge net spoed begin optel. As die eerste 9 jaar so was, is ek […]

Read More

Klipkrans Privaat Wildplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Worcester (10km)
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 33.741500 E 19.493433
OMGEWING:  Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: R90

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 36
Persone Per Staanplek: 4 max 5
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja rivier
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Klipkrans bied ‘n netjiese kampterrein langs die Breederivier. Die rivier strek vir 2.5km en die spieëlglad water sorg vir die ideale swem en kano plek. Kom geniet ons wild en mooi natuurskoon: gemsbokke, klipspringers, springbokke en pragtige proteas. “Waar die natuur nog Koning Kraai!” Sonder nuwe tegnologiese speelgoed deur basies net te loop of op jou fiets te klim kan jy ons 480 ha natuurreservaat vol wild, plante en eksotiese voëls geniet. Maak ‘n lekker lyntjie nat of ry kano. Vir die 4×4 entoesias is daar ‘n roete deur die wildsplaas om vanuit die gerief van jou voertuig die natuurskoon te aanskou….of om sommer net daar in die veld stil te hou en die mooi om jou te wardeer!
Aanwysings
Wanneer u afgedraai het vanaf die R43(Villiersdorp) is dit 3.8km tot by die Klipkrans ingangshek.
As u deur die ingangshek is, is dit slegs 2,8km tot by die kampeerterrein.
AKTIWITEITE
4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Varswater hengel – Karp, Bass, Barber, Bluegill, Paling, Witvis

swings stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Gemeenskaplike kombuis: Ja

braai kraanwater krag stortbad

Kamp TV by Klipkrans
BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon  Esther Griessel
Kontak nommer  082 448 3402
Kontak nommer  023 342 1353
Tariewe onderhewig aan verandering deur die kampeienaar:
Tariewe tent huisies
Die prys hang af van die totale pakket en die aantal mense.
Gemsbok:
4 beddens @ R500 per nag
Visarend:
2 beddens @ R350 per nag
Paling:
2 beddens @ R350 per nagTariewe kampeer areas
Volwassenes: R90 per persoon per nag
Kinders 6-12 R50 per persoon per nag
Kinder onder 6 Gratis

SELFSORG

SAFARI TENTE

Tipe akkomodasie:  Safari tente

Klipkrans beskik oor 3 selfsorg safari-tente. Tenvolle toegerus met beddens, kroegyskassie, breekware en eetgerei.

Gemsbok: Slaap 4. Met vooraf reëling kan matrasse gelê word sodat die tent 6 gaste kan huisves.

Visarend: Slaap 2. Met vooraf reëling kan matrasse gelê word sodat die tent 3 gaste kan huisves. Hierdie eenheid het ’n kampeer area reg langs hom en kan sleg bekom word met die bespreking van die tent huisie. Die koste van die kampeer area is ’n addisionele R90 per persoon per nag.

Paling: Met vooraf reëling kan matrasse gelê word sodat die tent 3 gaste kan huisves.


Baie lekker gekamp. Sagte groen gras langs die rivier. Baie stil en mooi. Was pret vir die kinders en baie skoon badkamers.

Arina Fourie

River Edge Akkomodasie

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Worcester
STREEK: Breederivier Vallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: -33.517054 19.178334
OMGEWING: Rivier Plaas
TARIEWE VANAF:  Minimum daaglikse koste: R1120 (sluit 8 kampers in)

Camping 

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 4
Persone Per Staanplek Slegs groepbesprekings
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Onbekend
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing River Edge bied ‘n pragtige kampplek, slegs ‘n uur se ry vanaf die Kaap. Hier word jy deur berge en wingerde omring. Die kampplek staan bekend as Camp Chloe en bied privaat kampplekke vir groepe met ‘n maksimum van 4 karavane of boswaens per staanplek langs die Breederivier. Die hele kampplek word slegs vir 1 groep gereserveer – of julle nou 2 of 24 kampers is wat saam wil kom ontspan en jou troeteldiere is ook welkom. Kampers het dus die gerief van privaatheid en ablusiegeriewe wat slegs vir hul groep beskikbaar is. Die kampplek het ‘n klein swembad en ‘n groot ronde braaiplek vir lekker kuiers om die vuur. Die lapa-area word as ‘n opwasplek gebruik. Aankoms vanaf 15h00 en vetrek teen 10h00 – behalwe as anders ooreengekom met die oordbestuur.

Behalwe vir die kampplek. is daar ook 5 pragtige, leiklip rivierhuise. Die eenhede is luuks en bied ontspanne en rustige verblyf. Hierdie eenhede is geskik vir gaste wat opsoek is na ‘n heerlike plattelandse ervaring. Al die huise het gemaklike beddens, badkamers, LCD-TV’s met DStv, linne en badhanddoeke beskikbaar.

Vir gaste se gerief is daar ‘n jacuzzi en braaigeriewe op die perseel. River Edge is ook rolstoel- en troeteldiervriendelik.

Kom vang gerus vis, kom stap, swem en ry jou bergfiets in die natuur. Gaste kan ook wynproe.

River Edge sien uit daarna om kampers en gaste te verwelkom. Maak gerus ‘n bespreking!

Aanwysings Neem die N1 vanaf Kaapstad na Worcester (deur die tonnel).
Draai links by die R43 CERES pad.
Ry vir ongeveer 27 km tot by die Bainskloof Pass / Wellington R301 afrit.
Draai links en ry vir ongeveer 1 kilometer.
Ry oor die 2 brue oor die Breede River.(Darling brug) en draai onmiddelik regs.
Daar is ‘n groot rots stelasie met ‘n River Edge bord.
Skakel die heknommer wat jy kry met bespreking as jy by die hek is.
Volg die kentekens.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Kuier lapa
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Wynproe


vis swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Privaat ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Gemeenskaplike kombuis

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 083 556 4947
Kontak nommer 023 004 0054
Epos riveredge@breede.co.za
BOOK NOW
FB
SELFSORG

[avia_codeblock_placeholder uid="0"]

Quaggaskloof Waterski Klub

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Worcester 15km
STREEK: Breërivier Vallei
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS:  33°46’14.68″S 19°27’42.34″E
OMGEWING: Dam
TARIEWE VANAF: R95 per kar; R95 per volwassene
Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 26
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Nee
Selfsorgeenhede: 2
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg Daar is 2 kothuise waarvan die een 6 mense kan slaap en die ander 8 mense. Dit is volledige toegerus met al die basiese benodighede. Vir besprekings en pryse, kontak Eljo by die oord.

geen-honde visswemtent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Quaggaskloof Waterski Klub

Quaggaskloof Waterski Klub
Quaggaskloof Waterski Klub het heerlike groot staanplekke met gras en elektrisiteit. Van die staanplekke is reg voor op die wal en naby die water. Die ander staanplekke is basies in die tweede ry. Quaggaskloof Waterski Klub se ablusieblokke is skoon en netjies en bied toilette en verskeie stort met warm water aan. Daar is een gedeelte waar daar ‘n bad is in plaas van ‘n stort. Die ablusieblokke is ‘unisex’ so kampeerders word versoek om ander kampeerders se privaatheid te respekteer. Quaggaskloof Waterski Klub het ‘n snoepiewinkel wat hout en ys verkoop, asook ‘n klubhuis wat vir spesifieke geleenthede oop gemaak sal word.

Aanwysings na Quaggaskloof Waterski Klub
Vanuit Worcester neem die R43 na Villiersdorp. Sodra jy afgedraai het op die Villiersdorppad, ry 15.2 km. Jy sal aan die linkerkant, ‘n klein wit huise met ‘n rooi dakkie sien. Agter die huisie is ook ‘n kragsubstasie. Die ingang na die dam is regoor die withuisie aand die regterkant. Volg die pad, oor die damwal tot by die sekuriteitshek/ingang.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Waterski, tube ry, kayak.


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel
Ander Fasiliteite Die snoepie bied slegs ys en hout aan. Die water uit die krane is van die dam so mense word aangeraai om eie water te bring.

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Eljo Kruger
Kontak nommer (023) 340 4163
Epos bookings@qwc.co.za
Webblad www.qwc.co.za
FB
[avia_codeblock_placeholder uid="1"]

Goudini Spa

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Worcester (23km)
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS:S 33.66864 E 19.26334
OMGEWING: ATKV oord
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

Nou kan jy maklik en vinnig ’n digitale kwotasie kry vir ’n beplande vakansie of naweekuitspan by een van die ATKV se sewe oorde.

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 54
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing ATKV-Goudini Spa se verskeidenheid selfsorgakkommodasie, vermaak en ontspanningsgeriewe sal selfs die kieskeurigste vakansieganger gelukkig maak. Ons oord lê op die beroemde Roete 62, die grootste en uiteenlopendste wynroete ter wêreld. Daar is dus oorgenoeg om selfs die nuuskierigste avonturier tevrede te stel!

Geniet borrelende pret in die Wes-Kaap!

Skaars ’n uur van Kaapstad in die hartjie van die Bolandse berge lê ATKV-Goudini Spa met sy helende mineraalbaddens en te veel pretdinge om in een vakansie in te pas.

Ons woonwa- en kampeerterrein het ’n driestergradering van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad ontvang en bestaan uit 54 geplaveide staanplekke, elk met ’n 15 amp-kragpunt en privaat-braai. Goed-versorgde ablusiefasiliteite, opwasgeriewe en wassery.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Waterwurm
Ander Aktiwiteite Buite- en binnenshuise swembaddens
Mineraal- en borrelbaddens
Tennis en vlugbal
Snoeker en potspel
Speletjiesarkade
Perderitte


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite Gelisensieerde restaurant
Wegneemetes
Drankwinkel
OTM
Skoonheidsalon
Wassery

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Lidmaat NR.Slegs vir lede
ID NR.Slegs vir lede
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 023-3498100

SELFSORG

SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Ander
Selfsorg Badsberg-woonstelle:
Eenhede met twee- en driestergradering vir 4 tot 5 persone ..

Boland-kompleks:
Eenhede vir 6 tot 8 persone met driestergradering. Die eenhede van die Boland-kompleks is gebou in ’n sirkel met elke eenheid wat deur ’n tuinmuur geskei word. Al die eenhede kyk uit op ’n sentrale swembad met natuurlike bronwater.

.

Goudini-woonstelle:
7 eenhede vir 2 tot 6 persone.

.

Slanghoek-villas:
Luukse eenhede met vierster gradering vir 6 persone. 22 eenhede is toegerus met ’n kaggel en onderdakbraai op die veranda. Elke slaapkamer het sy eie veranda.

Tulbach-woonstelle:
Eenhede met tweester gradering vir 5 persone. Buite is daar ’n stoep en geplaveide area met privaat-braai.

Rondawels:
101 eenhede met tweestergradering vir 4 persone.