Goudmyn

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Robertson
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: 33.869915 E 19.997007
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: R500

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 16
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja

vis grondpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Goudmyn bied 16 pragtige kampplekke op die oewer van die Breederivier. Elke kampplek het sy eie elektrisiteit enelke kampplek het sy eie privaat ablusiegeriewe. Daar kan maks 6 persone per staanplek kamp. Daar is ook pragtige selfsorg akkomodasie vir gaste wat nie wil kamp nie. Goudmyn is slegs 150km vanaf Kaapstad en beslis die moeite werd om hier te kom kamp en kuier!

Aanwysings
Vanaf Kaapstad:
Neem die N1 rigting Worcester. Draai regs by die 3de robot en ry deur Worcester. Draai links in die hoofstraat (Hoog Straat). Draai regs by die volgende robot en neem die R60 in die rigting van Robertson. Ry deur Robertson totdat jy die verkeersirkel kry en draai regs op die R317 na Bonnievale. Vanaf die spoor-oorgang ry jy deur ‘n paar welbekende wynkelders vir ongeveer 13km totdat jy die Goudmyn River Chalet afdraai aan regterhand kry.

KAMP TV

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV:  Nee
4×4 Roete:  Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: In die omgewing
Gholf: In die omgewing
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Wateraktiwiteite Bring jou eie kano of kayak
Bring jou eie klein bootjie – nie meer as 10 p/k
Geen jetski of ski nie asb

watersport vuurmaak visvang swings stap restaurant off-road fietsry boat-launch

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Nee
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

vullis-blik toilette stortbad kraanwater braai krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Cindy du Toit
Kontak nommer 082 324 9574

Selfsorg Beskrywing

CHALETS

Selfsorg Eenhede beskikbaak 

CHALETS:
Goudmyn bied 3 selfsorg chalets (geskik vir 4 gaste elk).
Twee slaapkamers (1 koning- en 2 enkelbeddens)
Beide slaapkamers het en-suite badkamers
Ons verskaf beddegoed, bad en swemhanddoeke
Tenvolle toegeruste kombuis met ys/vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei
Binnebraai (Ons verskaf ‘n krat met hout)
Die leefarea open op ‘n stoep met ‘n buitebraai en Jacuzzi wat uitkyk oor die Breederivier, wingerde en die berge
Televisie (bring asb jou eie DSTV kaart, en dekodeerder)
KOSTES: vanaf R1500.00 per nag

HOUTHUT

HOUTHUT:
Goudmyn bied 1 selfsorg Houthut (geskik vir 6 gaste).
Een loft slaapkamers met ‘n 1 koning grootte bed en ‘n en-suite badkamer
1 x Dubbel slaapkamer
2 x Enkelbeddens in die braaikamer
Ons verskaf beddegoed, bad en swemhanddoeke
Tenvolle toegeruste kombuis met ys/vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei
Binnebraai (Ons verskaf ‘n krat met hout)
Die leefarea open op ‘n stoep wat uitkyk oor die Breederivier, wingerde en die berge
Televisie (bring asb jou eie DSTV kaart, en dekodeerder)
KOSTES: Vanaf R1600.00 per nag

Silwerstrand

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:Robertson (1 km)
STREEK:Breederiviervallei
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 33.815496 E 19.850064
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke:58
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik: JA
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier /Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis teerpad  swem   karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Silwerstrand Karavaanpark

Silwerstrand Karavaanpark is geleë in een van die pragtigste wynvalleie in Suid-Afrika en omring deur die Langeberge. Die oord  is ‘n privaat vakansieoord in Robertson en lê op die oewer van die Breërivier en is slegs 140 km vanaf Kaapstad en 1km uit die dorp Robertson.  Hierdie oord is veral gewild onder hengelaars en watersport liefhebbers.

Silwerstrand bestaan uit 66 staanplekke, elkeen met elektrisiteit en ‘n braaiplek.  Die kampterrein is baie boomryk en die groen grasperke is ‘n lus vir elkeen wat kom kamp.  Kampers het ‘n keuse om te kamp op een van die twee terrasse of uit een van die staanplekke in die middel van die oord.  Op die onderste terras, reg langs die rivier , is 12 groot  kampplekke uitgesit.  Op die boonste terras is 22 kampplekke uitgesit en in die middel van die oord is 32 staanplekke uitgesit.  Die oord het  netjiese ablusieblokke wat baie netjies gehou word.

Vir die kampers is daar die lekkerte van ‘n swembad en ‘n glygeut vir die kinders.  Daar is ‘n boothelling vir kampers wat hul eie boot wil bring.  Bring gerus jou visstok en boot saam!

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: Omgewing
Gholf / Putt Putt: Gholf / Putt Putt / Albei
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Wateraktiwiteite: Ja

watersport vuurmaak visvang swings swem stap restaurant off-road fietsry boot boat-launch bergklim

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt:
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai  krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak Besonderhede
Kontak persoon  Coben Kotze
Kontak nommer  076 199 4085
Kontak nommer  023-626 3321

Skurwekop

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Robertson (6km)
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 33.824761 E 19.809356
OMGEWING:  Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: R300

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja rivier
Swemplek: Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
Skurwekop is regtig ‘n pragtige kampplek!! Hier kan Jy ontspan, want die atmosfeer by die kampplek is rustig en dit voel of jy van alles afgesluit is. ‘n Kamp wat sê: “Hier kan jy die moeg van gister uitskud en ‘n vars asem vir die dag van môre kry.” Skurwekop is ‘n privaat park, waarby streng beheer en dissipline toegepas word. Elke kampeerder het ‘n koepon wat hom toelaat om in of uit te gaan by die kampplek. Geen ongemagtige persone word toegelaat om in die kamp te wees nie. Die kanaal en swembad is omhein, sowel as die ablusieblok en speelpark vir die kinders. Die natuur is asemrowend en die visse byt lekker. Skurwekop is ‘n baie gewilde kampplek, dus moet jy maar vroegtydig bespreek om seker te maak van jou kampplek.
Aanwysings
Ry uit Robertson na Worcester ( R 60 ) vir 6.5 km tot by die Goree/Riverside bord. Draai dan links en ry dan 2.1 km verder tot by die Skurwekop bord en draai dan links in. Die kantoor is by die hoof huis.
AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: In die omgewing
Bergklim en Staproetes: In die omgewing
Gholf / Putt Putt: Ja
Varswater visvang: In die rivier (Bass, Karp, Barber)
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
Springmatte: Ja
4×4 roete: Ja
swings stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

Staanplekke (5m x 12m tot 17m x 12m)

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer  023 626 5588
Kontak nommer  076 220 1821

R300.00 per plot = 2 – 4 persone + 1 voertuig
Vir ekstra voertuig = R35.00 (eenmalige bedrag)

Maksimum 6 p/plot
R80.00 p/p ekstra = Ouer as 12 jr.
R50.00 p/p ekstra = Jonger as 12 jr.
R195.00 per plot = 1 – 2 persone + 1 voertuig
(vakansies & langnaweke uitgesluit)

Resensie

Gustav Stierlin  26/9/2016

Ons was vir 4 nagte by Skurwekop. n’ Puik oord. Ablusie geriewe die smaakvolste en netjieste wat ons nog beleef het. Instandhouding puik. Waarde vir geld. Lekker aktiwiteite vir kinders. Lekker gehengel. Hengel spasie baie min. Word nogtaans hoogs aanbeveel.