Kango Bergoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Oudtshoorn (25km)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 33.41286 E 22.27883
OMGEWING: Bergoord
TARIEWE VANAF: R200

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 72
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis teerpad  swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Kango Bergoord

Beskrywing
Kango Bergoord het ‘n 3 ster gradering en is oppad na die Kango Grotte. ‘n Baie gewilde kampplek tydens die KKNK. Die grasstaanplekke is lekker groot, langs die rivier en omring deur die pragtige Swartberge. As jy nie lus het vir kamp nie, kan jy in een van die vele selfsorg eenhede oornag. Koel af in die groot swembad tydens die warm somer maande. Die oord het silverskoon ablusieblokke, genoeg warm water. Kango Bergoord  het‘n nagwag tot jou diens na ure.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: Albei
Putt Putt: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Wateraktiwiteite: Trapbootjies
Springmatte: Ja

vuurmaak swings stap off-road fietsry boot bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Ja

toilette-alles vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai Konferensie  krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 044 272 4506

KAART

Kango bergoord

Selfsorg Beskrywing

SELFSORG

Selfsorg Eenhede beskikbaar
Hout Hutte
Kothuise
21 x Selfsorg eenhede, waarvan 15 siersteen eenhede is en 6 houthuise.
Die siersteen eenhede bied slaapplek vir 4 of 6 gaste. Daar is skottel TV. Hierdie eenhede het hul eie privaat swemarea.
Die houthuise is in ‘n lowerryke omgewing. Hierdie eenhede bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook ‘n skottel TV en ‘n Jetmaster.

Oppi Dam-oord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Oudtshoorn (1 4km)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 33°28’29.5 E 22°14’58.8
OMGEWING:  Dam Plaas
TARIEWE VANAF: R120

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Oppi Dam-oord

Kamp Staanplekke:    26
Persone Per Staanplek:    4
Troeteldiervriendelik:    Nee
Visvang:    Ja
Swemplek:    2x Kouewater swembaddens
Grondbedeking:    Gras
Skaduwee:    Ja
Toeganklikheid:  Teer
Selfoon Ontvangs:    Ja
Sekuriteit:    Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Oppi Dam-oord

Oppi Dam-oord is 14km buite Oudtshoorn oppad na die Kango Grotte. By dié oord is daar 26 privaat kampplekke en het jy jou eie klein ablusieblok en kombuis by jou staanplek. Daar is ook 3 staanplekke vir tente wat ablusiegeriewe deel. Hierdie sakpas oord lê ook naby aan besiens waardighede soos die Kangogrotte en Kango-wildsplaas.Die stil omgewing is ideaal vir wegbreke. As die natuur jou bekoor, is dit nét die plek om te wees.

AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: In die omgewing
Bergklim en Staproetes: In die omgewing
Gholf / Putt Putt: Nee
Hengel: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
4×4 roete: Ja
Naby die Kangogrotte
Naby die Swartbergpas en die Hel
Abseiling in die omgewing

swings stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Navrae word direk aan die oord gestuur

Kontak persoon Loret
Kontak nommer 0797127595

SELFSORG

SELFSORG

Tipe akkomodasie Kothuise

Chalets
2 x Selfsorg Chalets. ‘n Ruim dubbelkamer met ‘n dubbelbed, spie ëltafel en bagasierak. Daar is ook ‘n ingeboude kas. Beddegoed e n handdoeke word voorsien. Die chalets is ingerig vir 4 persone. Vanaf R1 000.00 per eenheid per nag.

Kothuis 1
Die kothuis is ingerig vir 2 persone en is perfek vir ‘n paartjie wat ‘n romantiese wegbreek beplan. Vanaf R500.00 per eenheid per nag.

Kothuis 2
Hierdie selfsorgkothuis het sy eie braaigeriewe en huisves 2 gaste op 2 enk elbeddens. Vanaf R600.00 per eenheid per nag.

Chalet C
Hier eenheid het 3 kamers: 1 met ‘n dubbelbed en die ander met 2 enkel beddens. Daar is 1 badkamer met ‘n bad, stort en 2 wasbakke – die toil et is apart. Daar is ook ‘n leefvertrek en binne en buite braaiplek. Hierdie chalet bied slaapplek vir 6 gaste. Vanaf R1500.00 per eenheid per nag



Kleinplaas vakansieoord



Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Oudtshoorn
Kamp Staanplekke 36
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teerpad
Selfoon Ontvangs Ja

Kleinplaas het 4 Stergradering kampeergeriewe. Groot staanplekke met gras. Baie bome en skaduwee areas. Alle staanplekke het elektriese punte. 4 Star Ablusiegeriewe met storte en baddens. Kontak 044 272 5811

[avia_codeblock_placeholder uid="0"]

BESIGHEDE