Nature’s View

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Citrusdal (13km))
STREEK: Olifantsriviervallei, Sederberge
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 32.716883 E 19.033483
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: R100 pppn 

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 20
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Met reelings
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Nee

vis grondpad swem honde campervan karavaan tentselfoon-ontvangs bed

BESKRYWING

Beskrywing
Nature’s View is geleë op die warmbad pad teen die voet van die berg met die Olifantsrivier wat stapafstand van die kamp af is. Ons beskik oor groot gras staanplekke, met krag en groot en netjiese ablusieblokke. Op die terrein het ons ‘n rockpool, ‘n volleyballnet, ‘n gelisensieërde kroeg vir die rugbykykers, staproetes en kayaks wat ons verhuur om onder in die rivier te geniet. Beslis die moeite werd om hier te kom ontspan!
Aanwysings
Nature’s View is geleë sowat 10 km vanuit Citrusdal. Neem die afdraai na Citrusdal vanaf die N7. Ry vir ongeveer 1 km en draai na regs op die pad na “The Baths”. Ry aan op die pad en volg die bordjies na Nature’s View – op die regterkant.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV:  Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Ander Aktiwiteite

  • Rock pool
  • Quad roete – bring jou eie quad saam
  • Boogskiet
  • Paintball
  • Kayak huur

wilde-diere vuurmaak visvang swings stap off-road fietsry boot 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja

vullis-blik toilette stortbad  kraanwater braai krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon  Elizma Lambrechts
Kontak nommer  0827738310 of 0823291229

Selfsorg Beskrywing

SELSORG

Selfsorg Eenhede beskikbaar
NATURE”S VIEW het een wendyhuisie wat as selfsorg eenheid verhuur word. Daar kan 2 mense slaap endie eenheid het sy eie kombuisie. Inwoners moet die ablusiegeriewe van die kamp gebruik. Die huisie het sy eie stukkie gras en braai geriewe.

Vanaf: R280 vir die eenheid per nag (slaap 2 persone)

Silwerstroom

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Clanwilliam (30km)
STREEK: Olifantsriviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 32 11.476’ E 018 54.221’
OMGEWING: Dam, Plaas
TARIEWE VANAF: R240/nag/staanplek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 16
Persone Per Staanplek:4 max 6
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater Swembad Dam
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis grondpad swem honde campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Silwerstroom Kampeeroord is geleë op ‘n plaas tussen Clanwilliam en Citrusdal. Die kampterrein bestaan uit 16 kampplekke, elkeen met sy eie luukse badkamer en braaigeriewe. Die kampplekke is geskik vir tente, karavane en vir ‘n 4×4 boswa. Elke kampplek het ‘n rustige atmosfeer en laat die kamper heerlik ontspan in die natuur.
Die kampterrein het ‘n pragtige winkel.
Aanwysings
Vanaf Kaapstad:
Neem die N7 in die rigting van Namibia.
Ry deur die volgende dorpe: Malmesbury, Mooreesburg, Piketberg en Citrusdal. 30km na Citrusdal draai jy links na Silwerstroom Kampeeroord.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa:  Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja

vuurmaak visvang swings stap off-road fietsry

FASILITEITE

Privaat Ablusiegeriewe: Ja  met Sonkrag
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja / Nee
Donkie vir stook van water:  Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

vullis-blik toilette stortbad restaurant kraanwater  braai

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon  Annelie de Beer
Kontak nommer  084 301 6424
Kontak nommer  027 482 2724

Die Gatjie Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Citrusdal (24km)
STREEK: Olifantsriviervallei, Sederberge
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 32.794314 E 19.091264
OMGEWING: Rivier, Bosveld, Plaas,Berge
TARIEWE VANAF: R100 p.p.p.nag

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 4
Persone Per Staanplek: Slegs groepbesprekings
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Nee
Swemplek: Rivier  Kouewater Swembad
Grondbedeking:  Gras & Grond
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Nee

Tariewe R100 ppn
Kinders van 6- 13 R50
Kinders onder 6 is gratis
Dit sluit  die fynbos toer by die 4×4 roete in

grondpad swem honde  campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Die Gatjie Boskamp

Beskrywing
Die Gatjie Boskamp bied ‘n rustige kampervaring tussen die berge. Daar is baie rostformasis om te sien. Daar is ‘n kuier-lapa waar almal saamkuier en die kamp geniet. Die rivier by Die Gatjie Boskamp vloei vanaf die wintermaande tot Desember. Al die staanplekke het gras en koelte. Die Gatjie Boskamp is ideaal vir groepkampe 15 of meer dan is die hele kamp bespreek vir daardie groep.
Die ablusiegeriewe het warmwater storte, wasbakke en spoeltoilette. Daar is ook opwasgeriewe vir skottelgoed. Daar is nie elektrisiteit nie, maar die badkamers is toegerus met solar ligte. Die Lapa het ook solarligte en solarkrag vir herlaai van selfone en skootrekenaars.

Aanwysings
In Citrusdal, draai jy Suid by die 4 rigtingstop op die Keerompad. Volg hierdie pad vir sowat 24km. Net voor die 80km/uur bordjie is ‘n hek na links. Draai links by hierdie hek en volg die pad tot by die Kampterrein.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Ja ee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes:  Albei
Hengel: Nee
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Boesman tekeninge 10 minute se stap van kamp terein af.

vuurmaak stap off-road fietsry bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Daar is slegs solar krag in die lapa en geen kragpunte by staanplekke

vullis-blik toilette stortbad kraanwater

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK

Andre Burger
Kontak nommers is 083 5917 199 of 022 300 0052

Marcuskraal

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Citrusdal (25km)
STREEK: Olifantsriviervallei, Sederberge
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 32.439717 E 18.942517
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R110

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 10
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek: Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras & Grond
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad & Teer
Selfoon Ontvangs: Ja

teerpad grondpad swem geen-honde   campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Marcuskraal

Marcuskraal is ongeveer 25km vanaf Citrusdal en slegs sowat 2 uur se ry vanaf Kaapstad.

Die kampeerterrein bied grasperkbedekte terrasse met ‘n oorvloed skadubome. Al die kampeerplekke is voorsien van elektriese kragpunte. Die ablusiegeriewe is besonder netjies en skoon.
Skottelgoedwas-geriewe word voorsien, sowel as ‘n gemeenskaplike onderdakbraai wat as ‘n klein konferensie- / vergaderarea dien. Die swembad bied heerlike lafenis teen die warm somersdae.

Marcuskraal ‘n bekostigbare naweekwegbreek vir 4×4 entoesiaste wat die pragtige Sederberg- en Weskusstreek wil ontdek.

Aanwysings
Volg die N7 hoofpad in ‘n noordelike rigting vanuit Kaapstad na Citrusdal.
Draai links 20km na die Citrusdal afrit by die Marcuskraal roetebord.
Volg die teerpad vir 1.5km.
Die ingang na Marcuskraal is aan u linkerkant geleë.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Jae
Grootskerm TV: Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Gholf / Putt Putt: Nee
Hengel: Nee
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
4×4 Roete:
Marcuskraal bied 4×4 roetes wat deur bergfynbos kronkel en asemrowende uitsigte oor die Sederberge bied. Die roetes bied ‘n 2-4 gradering. Marcuskraal bied dus ‘n ongeëwenaarde ervaring vir natuurliefhebbers en 4×4 entoesiaste. Die roete bied ‘n wye verskeidenheid bestuursuitdagings wat wissel vanaf dik sand en los klip paaie tot steil rotshellings. Die meeste van die roetes is geskik vir onervare 4×4 entoesiaste, maar dan is daar ook uitdagende gedeeltes wat selfs vir die mees ervare 4×4 entoesias ‘n uitdaging kan wees.
Die roete neem besoekers tot op die kruin van die Osberg wat asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en valley bied. Op ‘n helder dag is dit selfs moontlik om die Atlantiese Oseaan in die verte te sien. Halfpad deur die roete sal jy ‘n boskamp met braaigeriewe en lopende water aantref waar daar gerus en gebraai kan word voor die res van die roete aangedurf word. Dwarsrug beloon besoekers met uitsigte oor die vrugteboorde, plaashuis en kampterrein onder in die vallei. Vanaf Dwarsrug is dit ‘n kort rit terug na die kampeerterrein. Die roete van 24km neem ongeveer 4 ure (stoptyd uitgesluit). Die tarief vir die 4×4 roete beloop vanaf R250 per voertuig.

wilde-diere vuurmaak stap off-road fietsry boot 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe:  Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers:  Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja

vullis-blik toilette stortbad kraanwater    krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Krisjan Mouton
Kontak nommer 082 5511 668 / 082 4484 941

Selfsorg Beskrywing

SELSORG 1

Selfsorg Eenheid beskikbaak 

Chalet: (Drie ster Toerisme Raad Gradering)
3 Slaapkamers, elk met eie “on-suite”
Tenvolle toegeruste kombuis met skottelgoed wasser
Binnebraai in leefarea
Jacuzzi op stoep
Volle DSTV
Naweke en Skoolvakansies: (Min 2 nagte oorslaap)
Mid-Week spesiale tarief: (Min 2 nagte oorslaap)
20% Afslag op Normale Tarief
Aankoms vanaf 14h00 – Vertrek voor 10h00
Jammer, geen troeteldiere

Suikerbossie Gasteplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:Citrusdal (35km)
STREEK: Olifantsriviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS:S 32.66818 E 19.25545
OMGEWING: Rivier, Plaas
TARIEWE VANAF: R150

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 18
Persone Per Staanplek: 10
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Nee

vis grondpad swem honde  selfsorg campervan karavaan tent bed

BESKRYWING

Beskrywing
Suikerbossie Gasteplaas beskik oor 18 kampplekke, almal by die water. Die kampterrein het verskeie rotspoele en watervalle waar kampers heerlik kan kuier.

Waterval Kamp is baie privaat. Die kamp is aan die bokant van die watervalle en rotspoele. Hierdie kampplek het ‘n selfsorg eenheid vir 12 mense en kampplek vir nog 12 kampers. Die selfsorg eenheid het “shutter” vensters, kuierplek vir gaste, ‘n yskas, gasstoof, olie en solar beligting, breekware, potte ens. Hierdie kamp het sy eie ablusie met warmwater storte, toilette en ‘n opwasarea.

Ghoeboontjie Kamp is by die rivier geleë en meer rustiek. Hierdie kamp is geskik vir 8 persone. 4 Persone in die stilstaande karavaan en ‘n verdere 4 in hul eie tente. Die karavaan het ‘n afdak en ‘n stukkie gras onder ‘n Wild Almond boom wat heerlike skadu gee.

‘n Klipgooi verder is die Kuil Kamp (waar 12 of meer mense kan kamp. By Waterfront Kamp kan 2 tot 6 mense kamp en by Bo Tarzaan Swing kan daar 6-8 mense kamp. Al hierdie kampplekke het ‘n grasdak gazebo vir koelte en toegang tot yskasgeriewe.

Rivier Kamp is ‘n privaat staanplek op groen gras terasse. Hierdie staanplek is onder ‘n enorme groot Denneboom geleë.

Die groot ablusieblok is nabygeleë. Die ablusieblok het 6 toilette, 6 storte, warm water, krag, en opwasgeriewe vir skottelgoed.
Aanwysings
Vanaf Ceres neem jy die R 303 tot by Citrusdal. Ry verby Op-die-Berg en na 42 km is daar 1km grondpad (sowat 27km vanaf Citrusdal). Draai regs. Ry sowat 4.5 km na die plaashuis – draai af na die bord wat na die plaashuis toe wys.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Ja
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: Bergklim / Staproetes / Albei
Putt Putt: Nee
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Wateraktiwiteite: Ja

vuurmaak visvang swings stap off-road fietsry boot bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water:Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Gemeenskaplike kombuis: Ja

vullis-blik toilette stortbad restaurant kraanwater  braai  krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Karin Hanekom
Kontak nommer 084 953 3314
Kontak nommer 022- 921 3537

Wat sê Henry

Kamp by Suikerbossie

As daar nou ʼn kamp was wat “way overdue” was, was dit die naweek se kamp. Sedert Lian se koms (+/- 6 maande gelede) was ons maar aan die stil kant gewees aangaande kampe, want die tande sny is mos maar ʼn lelike avontuurtjie en om ʼn kampterrein 3am die oggend wakker te skreeu is […]

Read More

Selfsorg Beskrywing

Waterval Kamp

Waterval Kamp is baie privaat. Die kamp is aan die bokant van die watervalle en rotspoele. Hierdie kampplek het ‘n selfsorg eenheid vir 12 mense en kampplek vir nog 12 kampers. Die selfsorg eenheid het “shutter” vensters, kuierplek vir gaste, ‘n yskas, gasstoof, olie en solar beligting, breekware, potte ens. Hierdie kamp het sy eie ablusie met warmwater storte, toilette en ‘n opwasarea.

Ghoeboontjie Kamp

Ghoeboontjie Kamp is by die rivier geleë en meer rustiek. Hierdie kamp is geskik vir 8 persone. 4 Persone in die stilstaande karavaan en ‘n verdere 4 in hul eie tente. Die karavaan het ‘n afdak en ‘n stukkie gras onder ‘n Wild Almond boom wat heerlike skadu gee

Kardoesie

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Citrusdal
STREEK: Bergrivier
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: -32.629177, 18.948177
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R130pppn

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 17
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek: Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Nee
Toeganklikheid: Grondpad/Teer
Selfoon Ontvangs: Ja

vis grondpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING
Beskrywing Kardoesie is sowat 167km vanaf Kaapstad bo-op Piekenierskloof pas. Die kampterrien kyk uit op die Renosterhoekvallei na die Weskus. Daar is ‘n unieke bo-grondse swembad en houtdek by die kampplek. Kardoesie se kampterrein is ideaal vir mense om te kom ontspan in die natuur. Jy ry teerpad om tot by Kardoesie te kom, verder is dit maar 500m grondpad tot by die kampterrein. Beslis die moeite werd om by Kardoesie te kom ontspan!
Aanwysings Ons is net buite Citrusdal op pad Piketberg toe. Ons is geleë in die Piekenierskloof pas.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Paintball op bespreking

vuurmaak swings swem stap restaurant off-road fietsry bergklim 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel

vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Akkomodasie afdeling
Kontak nommer 071 416 3820

Selfsorg Beskrywing

SELSORG 1

4 Selfsorg Eenhede beskikbaar
Ommi Hooki: 2 Persone  Gedeeltelike DSTV, lugverkoeling, dubbelbed. R350 pppn
Uitkyk: 2 Persone met ‘n dubbelbed, DSTV. R350 pppn
Di Hooky: Lugverkoeling, twee dubbelbeddens en een stapel bed, DSTV. R350 pppn
Plat dak: Lugverkoeling, DSTV, twee enkelbeddens. R350 pppn

Elke eenheid het braaigeriewe.
Daar is hout en vleis te koop by die padstal.
Slegs kinders onder die ouderdom van 6 is gratis.

The Baths

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Citrusdal (18km)
STREEK: Olifantsriviervallei / Citrusdal
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 32.73923 E 19.03636
OMGEWING:  Rivier
TARIEWE VANAF: KLIK HIER 

Rates-2019

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Oorsig
Kamp Staanplekke 25
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak honde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing The Baths is ‘n rusige oord met ‘n bosveld atmosfeer en is geleë op ‘n sitrusplaas in die Citrusdal omgewing. Hierdie oord is slegs 2 uur se ry vanaf Kaapstad en ‘n uur se ry na Lambertsbaai.

Daar is sowat 20 kampplekke met grondbedekking en genoeg skaduwee. Die 3 nabygeleë ablusiegeriewe is netjies en word daagliks gediens.

Die warmwaterbronne (natural hot springs) is sowat 43 grade Celsius en is ‘n groot aantrekkingskrag na The Baths. Daar is ook ‘n winkel en gelisensieerde restaurant op die perseel – die restaurant bied heerlike etes. Jy is welkom om tennis en potspel by die oord te speel of om die attraksies van die Sederberg omgewing te geniet.

Vir gaste wat nie lus is vir kamp nie, is daar ‘n verskeidenheid selfsorg eenhede om van te kies. Die selfsorg eenhede bestaan uit 15 chalets en 18 selfsorg woonstelle.

Hierdie oord is nooit oorvol nie, maar is baie gewild – maak dus vroegtydig jou bespreking. The Baths bied beslis waarde vir geld!

Aanwysings Vanaf Kaapstad: Neem die N7. Ry 180 km. Neem die afrit na Citrusdal. Na sowat 1km draai jy regs en ry vir 16km tot by die ingang van die oord. Daar is duidelike aanwysings langs die teerpad tot by die oord.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Warmwater swembad
Koue swembad
Rotspoele en Spa baddens
Boesman tekeninge
Pool tafel
Tennisbane (bring jou eie rakket saam)


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Gemeenskaplike kombuis
Winkel
Ander Fasiliteite Restaurant met dameskroeg

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 022 – 921 8026/7
Kontak nommer 022 – 921 8032
Epos reservations3@thebaths.co.za
Video

SELFSORG

VICTORIAANSE GEBOU
Selfsorgeenhede: 33
Tipe akkomodasie Kothuise
Ander
Selfsorg VICTORIAANSE GEBOU
Hierdie elegante Victoriaanse gebou is in 1903 deur James McGregor gebou en is geleë op die boonste terasse van die oord. Die gebou bestaan uit 6 tenvolle toegeruste selfsorg eenhede wat slaapplek bied vir 2 tot 4 gaste elk. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe. Beddegoed word verskaf. Bring jou eie swemhanddoek en braairooster.


DWARSGEBOU

DWARSGEBOU
Hierdie Kaap Hollandse gebou is in 1914 gebou en bied 6 dupleks eenhede. Die eenhede is tenvolle toegerus vir selfsorg en bied slaapplek vir 4 tot 6 persone. Op die onderste vlak is die oopplan leefarea / kombuis, sowel as die hoofslaapkamer met ‘n dubbelbed. Die boonste vlak het ‘n badkamer en ‘n slaapsaal-tipe slaapkamer met 2 of 4 enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie braaiarea. Beddegoed word verskaf. Bring jou eie swemhanddoek en braairooster. Hierdie gebou het ‘n sentrale kuierarea met ‘n braaiplek en pooltafel. Agter die gebou is ‘n groen strook met warmwater rotspoele en ‘n gemeenskaplike braaiarea.

OLSEN GEBOU

OLSEN GEBOU
Ses stylvole selfsorg eenhede is luuks ingerig en beskik oor hul eie privaat spa-bad. Die eenhede het word voorsien van beddegoed, ‘n mikrogolf, jetmaster, lugreeling en ‘n onderdak braaiarea. Die wittebrood suite is die mees luukse eenheid en bied ‘n ruim leef-en ontspanningsarea, kombuis en ‘n koning-grootte bed. Die pragtige badkamer bied ‘n spa-bad wat voorsien word deur warmwater vanaf die natuurlike hulpbron, ‘n in-loop stort met ‘n skylight. Beddegoed word voorsien. Bring jou eie swembhanddoek.

CHALETS IN DIE KLOOF

CHALETS IN DIE KLOOF
8 Tenvolle toegeruste selfsorg eenhede, elkeen met sy eie jetmaster en braai areas. Hierdie eenhede bied akkomodasie vir onder andere 2, 4 of 6 gaste elk. Beddegoed word voorsien. Bring jou eie swemhanddoek. Die 6 slaapplek eenheid is toegerus met ‘n lugreeling.

CHALETS BUITE DIE KLOOF

CHALETS BUITE DIE KLOOF
8 Tenvolle toegeruste selfsorg eenhede teen die hang van die berg (pragtigste uitsigte). Hierdie eenhede het almal lugreëling, ‘n braai area, ‘n beskutte stoep en ‘n privaat buitebad met warmwater. Beddegoed word voorsien. Bring jou eie swemhanddoeke.