De Bakke Santos

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Mosselbaai
STREEK: Tuinroete
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 34.17299 E 22.13009
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R170

Camping

4 redes om vandag nog te bespreek:

• Direkte toegang na die strand
• Ideaal vir families en natuurliefhebbers
• Veilig en met nuut-opgradeerde badkamers
• Luuks- of standaard chalets om almal se sak te pas

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 378
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek:  See
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid:  Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis teerpad  swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

De Bakke Santos Oord

De Bakke Santos Oord op die Tuinroete in Mosselbaai is ‘n lieflike kampplek wat beide ‘n attraksie is vir plaaslike besoekers, internasionale besoekers, families, wittebrood paartjies, georganiseerde groepe en kooperatiewe besoekers. Opwindende watersport, visvang en swem is verseker van die hoogtepunte om te ervaar by hierdie oord. De Bakke Santos is gerieflik geleë langs twee Blou Vlag strande, naby Mosselbaai se middestad, die Garden Route Casino, en Mosselbaai Gholfbaan.

Die kampterrein het direkte toegang tot die see en beskik oor 378 kampplekke met gras, elektrisiteit en volop skaduwee. Daar is 24-uur sekuriteit, netjiese skoon badkamers en wasgeriewe, alles onder die vriendelike toesig van die oord se bestuurspan.

Vir gaste wat nie wil kamp nie, is daar ook 46 gemaklike tenvolle toegeruste selfsorgeenhede beskikbaar.

De Bakke Santos ‘n ideale vakansie oord om te besoek in Mosselbaai, waar elke dag ‘n stranddag is. Mosselbaai spog met meer as 300 skonskyndae uit elke 365.

AKTIWITEITE

Bergfiets roetes
Gholf
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Voëlskyk
Wateraktiwiteite

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe:Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water:  Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Daar is krane by die staanplekke maar elke staanplek het nie sy eie kraan nie.
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Elke staanplek het sy eie kragpunt maar `n blou Fredlin plug word benodig om `n karavaan of tent se krag te koppel aan ons kragpunte.
Eie Braai: Kampeerders is verantwoordelik vir hul eie braaidrom en rooster
Konferensie: Nee

toilette-alles vullis-blik toilette stortbad restaurant kraanwater  braai  krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
TARIEWE

Kontak nommer 076 058 7153
Kontak nommer 044 – 690 3760

Selfsorg Beskrywing

SELFSORG

46 Kothuis Selfsorg Eenhede beskikbaar 
1 Slaapkamer Chalet Slaap 2
2 Slaapkamer Chalet Slaap 4
3 Slaapkamer Chalet Slaap 5
6 Slaapkamer Chalet (Chalet 33 en 37)

Hartenbos

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Hartenbos / Mosselbaai (8km)
STREEK: Tuinroete
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS:S 34.12563 E 22.1181
OMGEWING: ATKV
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

Nou kan jy maklik en vinnig ’n digitale kwotasie kry vir ’n beplande vakansie of naweekuitspan by een van die ATKV se sewe oorde.

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 500
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak free-wifi teerpad

BESKRYWING
Beskrywing ATKV-Hartenbos lê op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, ongeveer 8 km van Mosselbaai en 40 km van George-lughawe.

Sakpas-gesinsvakansies by die see is moontlik met ATKV-Hartenbos se verskillende akkommodasieopsies waar jy per eenheid en nie per persoon betaal nie. Voeg hierby ’n magdom aktiwiteite en ontspanningsgeriewe, ’n restaurant, kitskos-afdeling en geriefswinkel en jy het alles wat jou hart begeer. Ook die ideale basis vanwaar mens jou vakansie verder kan inkleur met besoeke aan talle toeriste-aantreklikhede in die omgewing.

ATKV-Hartenbos is die ideale plek vir ’n heerlike woonwavakansie. Elkeen van die meer as 570 staanplekke is toegerus met ’n 220 V/10 A-kragpunt.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Waterwurm


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Lidmaat NR.Slegs vir lede
ID NR.Slegs vir lede
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 044-6017200

SELFSORG

SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Ander
Selfsorg ATKV-Hartenbos het inderdaad selfsorg-akkommodasie vir ’n ieder en ’n elk.

Carney-kamers
Selfsorgeenhede vir 4 persone. Kombuis met tweeplaatstoof en yskas. Gesamentlike ablusiegeriewe vir mans en dames.

Carney-woonstelle
Selfsorgeenhede vir 4 persone, volledig-toegeruste kombuis en privaat-badkamer.

Kothuis
Eenhede vir 5 persone. Volledig-toegeruste kombuis en leefarea met DSTV.

Oranjehof-kamers
Kamers vir 2 en 3 persone in hostel, toegerus met yskas, breekgoed en ketel. Gemeenskaplike kooklokaal en ablusiegeriewe.

Rondawels
Selfsorgeenhede vir 2 tot 4 persone.

Skakelhuise
3 eenhede vir 6 persone.

Strandhuise
Eenhede vir 6 persone bestaande uit 2 of 3 slaapkamers, volledig-toegeruste kombuis-leefarea, DSTV, lugversorging, asook onderdak-parkering en -braaigeriewe.

1 eenheid vir 8 persone: 1 slaapkamer met dubbelbed en 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Volledig-toegeruste kombuis-leefarea, DSTV, lugversorging, asook onderdak-parkering en -braaigeriewe.


Arbeidsloon Kampterrein

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Mosselbaai 20km
STREEK: Suid-Kaap
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: 34°12’59″S 21°53’49″E
OMGEWING: Kus Plaas
TARIEWE VANAF: R 500per stand for 4 people per night with max. 6 people R 125 extra for 5 & 6.

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Arbeidsloon Kampterrein

Kamp Staanplekke 7
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja
BESKRYWING

Arbeidsloon Kampterrein

Arbeidsloon Kampterrein is op ‘n werkende plaas geleë, waar jy deur pragtige fynbos omring word. Hierdie kampterrein is ideaal vir die kampeerder wat die natuur, diere en voëllewe geniet en is slegs 5 km vanaf die pragtige swemstrand,

Boggomsbaai. Slegs 20km vanaf Mosselbaai.
Vanaf Kaapstad, draai af op die Vleesbaai pad, net voor Petro SA. Ry vir ongeveer 5km totdat jy Arbeidsloon Kampterrein /plaas op regterhand sal kry.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Wynproe in die omgewing


vis swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite Visvang by die see of visvang vanaf die rotse by Fransmanshoek

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Michelle Fivaz
Kontak nommer 071 888 2252
Epos info@arbeidsloon.co.za
Epos bookings@arbeidsloon.co.za
Webblad www.arbeidsloon.co.za
FB
KAART

Baie dankie aan die Fick-gesin wat die afgelope week by ons gekamp het. ‘n Paar mooi woorde van Nettie.

Dankie Michelle 
Ons het heerlik gekamp!!! Als is so netjies en skoon – eks mal daaroor dat die kamp so sentraal is – soveel mooi, lekker en rustige plekke en aktiwiteite naby en tog so rustig mens kan die voëls hoor vlieg en wakker gemaak word deur die skapies se blêr.My gunsteling deel is dat ons die bloukraanvoëls se kras kon hoor oggend en middag en dan hulle vlug en wei kon volg. Die veldblommetjies was té pragtig Dankie dat ons julle mooi wêreld kon deel.

Arbeidsloon sien ons weer!!

Nettie
[avia_codeblock_placeholder uid="0"]