Moholoholo Ya Mati

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Marulaneng (Hoedspruit)
STREEK: Hoedspruit
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.51451 E 30.90415
OMGEWING:  Bosveld Wildplaas
TARIEWE VANAF: R240

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 11
Persone Per Staanplek
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING
Moholoholo Ya Mati lê aan die voet van die pragtige Drakensberge en op die oewer van die Blyderivier. Ya Mati bied 11 eksklusiewe en privaat staanplekke – almal met elektrisiteit. Al die staanplekke het skaduwee. Elke kampplek sal ‘n gratis sak braaihout ontvang. Moholoholo is ideaal vir dagbesoeke aan die Kruger Wildtuin – slegs 60km vanaf die Orpen Hek by die Kruger Nasionale Park. Ry uit Hoedspruit in die rigting van die berge. Neem die R531 en ry vir ongeveer 20km. Draai regs op die Swadini Aventura pad en ry ‘n verdere 6km. Moholoholo is op die regterkant op die Jonkmanspruitpad.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Staproetes
Swem
Waterwurm
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Bootritte op Blyderivier dam. Besoeke aan Moholoholo Wildlewe Rehabilitasie Sentrum en Kapama jagluiperd projek, 30 min vanaf die Orpen hek van Kruger Nationale Park. “Paintball”, bosbraai & bosritte, riviervlotte.


swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Krag: Ja
Eie Braai: Ja

braai kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 084 511 3000
Kontak nommer 084 511 3000

Tariewe onderhewig aan verandering deur die kampeienaar:

KAMPPLEK
11 kampstaanplekke wat baie ruim en afgesonderd is. Elke staanplek het ‘n water en elektriese punt.

WOONWA
R 300 per nag met 4 mense en R 25 ekstra vir elke persoon bo die 4.

TENTE
R 240 per nag met 4 mense en R 25 ekstra vir elke persoon bo die 4.