Muisbosskerm

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Lambertsbaai (5km)
STREEK:Weskus
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 32.137225 E 18.307423
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R300

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 24
Persone Per Staanplek: 5
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: See
Grondbedeking: Gras & Sand
Skaduwee: Nee
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Nee

vis grondpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Die kamparea is sowat 5km suid van Lambertsbaai, op die plaas Malkoppan – reg oorkant die baie bekende Muisbosskerm Restaurant. Die Kampterrein is ideaal vir natuurliefhebbers en kampers wat hou van die see (duik, visvang, “surf” en stap langs die see). Daar is 24 kampplekke beskikbaar. Die plotte is 12x10m, elkeen toegerus met elektrisiteit, water en ‘n braaiarea. Die ablusie vir mans bestaan uit 6 storte en 3 toilette. Ablusie vir dames bestaan uit 3 storte, 2 badkamers en 3 toilette. Daar is ook ‘n waskamer beskikbaar.
Aanwysings
Ongeveer 2 en half uur se ry vanaf Kaapstad tot by Lambertsbaai. Muisbosskerm is sowat 5km suid vanaf Lambertsbaai.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Ja
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja

vuurmaak swings stap restaurant off-road fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water:Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

vullis-blik toilette stortbad kraanwater braai krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Selfsorg Beskrywing

Plaas Kothuis

bedPlaas Kothuis beskikbaak 
Die plaas kothuis bied akkomodasie vir 2 gaste.
Slegs 200 m vanaf Muisbosskerm – geleë op die plaas Malkoppan
Ideale oornag akkomodasie vir as jy die Muisbosskerm restaurant besoek
Nie selfsorg nie – wel fassiliteite om koffie en tee te maak

Kostes op versoek

Weskus Quarry

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Lambertsbaai 8km
STREEK: Weskus
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: -32.166097, 18.332501
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R450

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 2
Persone Per Staanplek 2
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – see
Swemplek See
Grondbedeking Grond/sand
Skaduwee Nee
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan free-wifihonde

BESKRYWING

Weskus Quary

Weskus Quary is op ’n privaat perseel op Steenbokfonteinplaas geleë wat verskeie grotte, rotstekeninge en argeologiese terreine het. Dit is ideaal vir ’n wegbreek vir 2 dae om rus vir jou siel te kry.

Die verblyf bied 2 gestruktureerde tente met ’n gemeenskaplike badkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, potte, panne, eetgerei en breekware. Die badkamer het 2 storte en 2 toilette. Veilige parkeerplek word by die tente voorsien.

Gaste kan verskeie voëlspesies, skilpaaie en klein bokke op die plaas sien. Daar is ook ’n paadjie wat gaste te voet na die strand kan neem.

Kitta Burger’s Plaaskombuis restaurant is naby waar gaste ’n plaasontbyt, middagete of aandete op versoek kan geniet. Details sal met aankoms gegee word.
2 tente beskikbaar volledig toegerus en elke tent kan 2 persone vat. Gemeenskaplike kombuis toegerus moet alle eetgerei en yskas vrieskas.
Mooi uitsig oor see.
Aanwysings
8km buite Lambertsbaai

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 2
Tipe akkomodasie Safari tente
Selfsorg 2 tente 2 persone per tent
Sonder linne en handoeke R450 n nag per tent
Met linne en handdoeke R650 n nag per tent
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergklim
Hengel
Ander Aktiwiteite Branderplank ry
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Gemeenskaplike kombuis


vis swings swem

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Eienaar
Kontak nommer 083 702 1414
Epos albert@uniekum.co.za
[avia_codeblock_placeholder uid="0"]

Donkiekraal



Donkieskraal bied als wat jy verwag van ‘n kampplek jy moet net sorg vir jou eie rooster.  Kontak 072 220 0358

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Lambertsbaai
Persone Per Staanplek
Kamp Staanplekke 5
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

[avia_codeblock_placeholder uid="1"]

BESIGHEDE