Kango Bergoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Oudtshoorn (25km)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 33.41286 E 22.27883
OMGEWING: Bergoord
TARIEWE VANAF: R200

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 72
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis teerpad  swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Hierdie kampplek het ‘n 3 ster gradering en is oppad na die Kango Grotte. ‘n Baie gewilde kampplek tydens die KKNK. Die grasstaanplekke is lekker groot, langs die rivier en omring deur die pragtige Swartberge. As jy nie lus het vir kamp nie, kan jy in een van die vele selfsorg eenhede oornag. Koel af in die groot swembad tydens die warm somer maande. Die oord het silverskoon ablusieblokke, genoeg warm water en daar is ‘n nagwag tot jou diens na ure.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: Albei
Putt Putt: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Wateraktiwiteite: Trapbootjies
Springmatte: Ja

vuurmaak swings stap off-road fietsry boot bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Ja

toilette-alles vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai Konferensie  krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 044 272 4506

Kango bergoord

Selfsorg Beskrywing

SELFSORG

Selfsorg Eenhede beskikbaar
Hout Hutte
Kothuise
21 x Selfsorg eenhede, waarvan 15 siersteen eenhede is en 6 houthuise.
Die siersteen eenhede bied slaapplek vir 4 of 6 gaste. Daar is skottel TV. Hierdie eenhede het hul eie privaat swemarea.
Die houthuise is in ‘n lowerryke omgewing. Hierdie eenhede bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook ‘n skottel TV en ‘n Jetmaster.

Seweweekspoort Op-die-Plaas KAMP

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Ladismith 48km
STREEK: Sentraal Karoo / Klein Karoo
PROVINSIE:  Wes-Kaap
GPS: S33.36577° E021.32867°
OMGEWING:  Plaas
TARIEWE VANAF: R125 pppn Kids 6-12 R75 & Onder 6jr.  R25

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

selfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Op-die-Plaas Kamp is op ‘n pragtige werkende plaas, Sandrivier, geleë. Dit is omring deur die Klein Swartberg aan die een kant en die Elandsberg aan die ander kant. Ons plaas is sowat 8 km vanaf die pragtige welbekende Seweweekspoort af, waar gaste die natuur kan geniet en heerlik ontspan tussen die 20 rivierstrome op hierdie goed versorgde grondpad!

Lekker sitplek op die gras en lieflike bloekombome. Daar is geen elektrisiteit op die kampterrein nie en warm water word deur ‘n gaswarmwatersilinder gegenereer. Die gemeenskaplike ablusieblok het aparte geriewe vir mans en vrouens en albei badkamers beskik oor storte, toilette en wasbakke.

Hout en ys is beskikbaar. Lamtjops, wors en vars plaasbrood is beskikbaar op versoek.

Doendinge op ons plaas sluit die volgende in: melk die koeie, ry saam met die boer om na die beeste en skape te gaan kyk.

Daar is baie geleenthede vir foto’s te danke aan die voëllewe, die omliggende berge en perde wat vrywei op die plaas. Daar is swartbaars in die dam. Bergfietse en 4×4’s is welkom. Die pad op en oor Elandsberg na Elandskloof is gepas vir avontuurlustiges.

Aanwysings Vanaf N1 Laingsburg ry uit dorp op R323 na Calitzdorp vir 65km tot by die plaas Sandrivier draai links in en ry nog 1.5km tot by Hoofhuis.

Vanaf R62 tussen Ladismith en Calitzdorp draai af by Seweweekspoort bord ry deur Poort en hou links na Laingsburg vir nog so 8km tot by die Sandrivier/Zandrivier borde. Draai daar regs en ry nog 1.5km tot by Hoofhuis.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Wildkyk

Geen swembaddens en oord geriewe nie, maar mense wat wil kom stap of met hul bergfietse en 4×4 wil kom ry is baie welkom. In die saal is ALS en nog wat om lekker te kuier en te braai. Tafeltennis, Jenga blocks ens ens vir kids. So as wind onaangenaam is vir buite braai het ons daardie opsie. Geen elektriesiteit by staanplekke nie. In saal is solar krag met yskas en vrieskas om te gebruik. Selfs punte waar selfoon Batterye herlaai kan word.


swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Konferensie
Gemeenskaplike kombuis
Winkel

R100 pppn Kids 6-12 R50 & Onder 6 R25
Om saal met al sy geriewe te gebruik kos R40pppn.
Dit sluit in tafels, stoele, breekgoed, messegoed, stoof yskas, vrieskas, lifelike binne braaiplekke en buite braaie ALS!

kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak
Kontak persoon Jonel Hunlun
Kontak nommer 0762762864
Epos info@seweweekspoort.co.za
Epos info@seweweekspoort.co.za
Webblad www.seweweekspoort.co.za

R125 pppn Kids 6-12 R70 & Onder 6 R25
Om saal met al sy geriewe te gebruik kos R40pppn.
Dit sluit in tafels, stoele, breekgoed, messegoed, stoof yskas, vrieskas, lifelike binne braaiplekke en buite braaie ALS!

Die Selfsorg cottage en tariewe:
Sandrivier Cottage @ R250pppn minimum R600/nag (slaap 9)
Ben’s Cottage @ R600/nag buite seisoen en R700/nag binne seisoen (slaap 2)
Stone Cottage @ R700/nag minimum buite seisoen of R225pppn en R800/nag binne seisoen of R250pppn (slaap 6)
Bergzicht Cottage @ R700/nag minimum buite seisoen of R225pppn en R800/nag binne seisoen of R250pppn (slaap 4)
Withoek Cottage @ R900/nag minimum of R250pppn (slaap 5)

SELFSORG

SELFSORG

5 x Selfsorgeenhede

Kothuise
Die Selfsorg cottage en tariewe:
Sandrivier Cottage @ R250pppn minimum R600/nag (slaap 9)
Ben’s Cottage @ R600/nag buite seisoen en R700/nag binne seisoen (slaap 2)
Stone Cottage @ R700/nag minimum buite seisoen of R225pppn en R800/nag binne seisoen of R250pppn (slaap 6)
Bergzicht Cottage @ R700/nag minimum buite seisoen of R225pppn en R800/nag binne seisoen of R250pppn (slaap 4)
Withoek Cottage @ R900/nag minimum of R250pppn (slaap 5)

 

Oppi Dam-oord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Oudtshoorn (1 4km)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 33°28’29.5 E 22°14’58.8
OMGEWING:  Dam Plaas
TARIEWE VANAF: R120

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Oppi Dam-oord

Kamp Staanplekke:    26
Persone Per Staanplek:    4
Troeteldiervriendelik:    Nee
Visvang:    Ja
Swemplek:    2x Kouewater swembaddens
Grondbedeking:    Gras
Skaduwee:    Ja
Toeganklikheid:  Teer
Selfoon Ontvangs:    Ja
Sekuriteit:    Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Oppi Dam-oord

Oppi Dam-oord is 14km buite Oudtshoorn oppad na die Kango Grotte. By dié oord is daar 26 privaat kampplekke en het jy jou eie klein ablusieblok en kombuis by jou staanplek. Daar is ook 3 staanplekke vir tente wat ablusiegeriewe deel. Hierdie sakpas oord lê ook naby aan besiens waardighede soos die Kangogrotte en Kango-wildsplaas.Die stil omgewing is ideaal vir wegbreke. As die natuur jou bekoor, is dit nét die plek om te wees.

AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: In die omgewing
Bergklim en Staproetes: In die omgewing
Gholf / Putt Putt: Nee
Hengel: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
4×4 roete: Ja
Naby die Kangogrotte
Naby die Swartbergpas en die Hel
Abseiling in die omgewing

swings stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Navrae word direk aan die oord gestuur

Kontak persoon Loret
Kontak nommer 0797127595

SELFSORG

SELFSORG

Tipe akkomodasie Kothuise

Chalets
2 x Selfsorg Chalets. ‘n Ruim dubbelkamer met ‘n dubbelbed, spie ëltafel en bagasierak. Daar is ook ‘n ingeboude kas. Beddegoed e n handdoeke word voorsien. Die chalets is ingerig vir 4 persone. Vanaf R1 000.00 per eenheid per nag.

Kothuis 1
Die kothuis is ingerig vir 2 persone en is perfek vir ‘n paartjie wat ‘n romantiese wegbreek beplan. Vanaf R500.00 per eenheid per nag.

Kothuis 2
Hierdie selfsorgkothuis het sy eie braaigeriewe en huisves 2 gaste op 2 enk elbeddens. Vanaf R600.00 per eenheid per nag.

Chalet C
Hier eenheid het 3 kamers: 1 met ‘n dubbelbed en die ander met 2 enkel beddens. Daar is 1 badkamer met ‘n bad, stort en 2 wasbakke – die toil et is apart. Daar is ook ‘n leefvertrek en binne en buite braaiplek. Hierdie chalet bied slaapplek vir 6 gaste. Vanaf R1500.00 per eenheid per nag


Doringkraal Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  3o km – Uniondale
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: 33°41.932’S   22°49.298’E
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R200 max 4 persone, daarna R50 pp per nag

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 2
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Rivier
Dam
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Doringkraal Boskamp

Doringkraal Boskamp het slegs twee afgesonderde kampplekke ver van mekaar – met geen ander mense in sig.
Ideaal vir stap, voelkyk en persone wat wil wegkom van alles en die natuur in stilte geniet.
Aanwysings Vanaf Uniondale,
Neem die teerpad na George (R62), ry 5 km en draai regs af by Kammanassie grondpad. Ry op grondpad vir 25 km, draai regs by Welbedacht/Sanddrift bord. Plaashuis 300 m verder op regterkant.

Vanaf George/Oudtshoorn
Neem teerpad (R62) na Uniondale. Vanaf George/Oudtshoorn T-aansluiting, ry 42 km rigting Uniondale tot by Buffelsdrif afdraai op linkerkant. Ry 5 km op die grondpad en draai regs rigting Uniondale. Ry op grondpad 3 km, draai links by Welbedacht/Sanddrift bord. Plaashuis 300 m verder op regterkant.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergklim
Staproetes
Swem


swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Kraan by staanplek
Eie braai
Ander Fasiliteite koue water stort, spoel toilet

braai kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Willie Keyser
Kontak nommer 0844474766
Kontak nommer 0447451017
Epos keyserw@gmail.com
FB
[avia_codeblock_placeholder uid="0"]

Gecko Rock Privaat Natuurreservaat

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Touwsrivier
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: -33.534509, 20.118595
OMGEWING:  Plaas
TARIEWE VANAF: R80.00 – R650.00 pn

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Gecko Rock

Kamp Staanplekke 2
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Grond/sand
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Gecko Rock is ‘n weggesteekte juweel naby Touwsrivier, in die Karoo en bied besoekers ‘n wonderlike buitelug ervaring. Daar is ‘n opsie tussen kamp of om in een van die selfsorg eenhede te bly.

DE WET’s RUS KAMPPLEK
Hierdie kampplek is onder skadubome geleë. Die ablusie bestaan uit 4 toilette en 4 storte. Daar is ‘n ruim gemeenskaplike kombuis en ‘n gemeenskaplike braai area met staaldromme en roosters. Vir die warmer Karoo-dae is daar ‘n plonspoel wat vol water is vanaf mid September tot Mid April. Daar is genoegsame spasie vir 20 voertuie. Hierdie kampterrein is bedoel vir jou ernstige kamper wat goed ingerig is vir kamp. Daar is nie elektriese punte by hierdie staanplekke nie. Hierdie kampterrein is ook geskik vir kampers wat hou van privaatheid. Jy kan vir jou een van die beskikbare braaidromme nader sleep na jou eie staanplek as jy nie by die gemeenskaplike braai area wil braai nie.

ECHO VALLEY KAMPPLEK
Hierdie kampplek is weggesteek in ‘n privaat vallei en is ideaal vir kleiner groepe wat saam wil kamp en privaatheid wil geniet. Die ablusie het ‘n stort en ‘n toilet. Die gemeenskaplike area het ‘n beskutte kombuis wat lei na ‘n braai area. Hierdie kampplek is ideaal vir bergklimmers, aangesien die 3 klimareas stapafstand vanaf hierdie kampplek af is.

Aanwysings Ry verby Worcester, deur Hex Rivier en De Doorns.
Ry or die Hex Rivier pas.
By die bo-punt van die pas sal jy ‘n MTN radio toring sien – ry ongeveer 3.5 km en draai regs op die R318 na Montagu.
Na ongeveer 25 km draai jy links na Nougaspoort by die bord aan linkerhand (grondpad).
Ry ongeveer 18 km. Ry deur 3 “cattle gates”. Draai regs by die T-aansluiting.
Ry ongeveer 0.7 km. Jy sal die Gecko Rock bord sien.
Die hek kombinasie sal met bevestiging van die bespreking vir jou verskaf word
Ry ongeveer 2.3 km totdat jy by ‘n wondpomp en die oop plaashek kom. Ry 2.7km verder tot by ontvangs van Gecko Rock.Die pad na Gecko Rock is nie geskik vir voertuie met baie lae wielsporing nie. Ons kry egter gereeld besoekers wat voertuie soos Toyota Tazz, VW Golf, Chevy Spark, Hyundai I10 ens bestuur.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite 4×4 & 4×2 roetes
Sterrekyk
Abseiling


swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Eie braai
Konferensie
Gemeenskaplike kombuis

braai kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg RHEBOKVLAKTE KOTHUIS
1 Eenheid beskikbaar. Hierdie eenheid is tenvolle toegerus vir selfsorg en bied absolute privaatheid vir die besoeker. Die kothuis is in ‘n panoramiese vallei geleë en het die pragtigste uitsigte oor die Karoo se sonsondergang. Die huisie is van geisoleerde hout gebou en bied dus heerlike koelte deur die dag en ‘n snoesige nagrus. Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes, maar 2 kinders kan ook op matrassies slaap.GROTER KOTHUISE
Die groter kothuise slaap gerieflik 6 gaste en is geleë langs die De Wet’s Rus Kampplek. Die eenheid het ‘n moderne kombuis met ‘n ys/vrieskas, 2 plaat gasstoof, solar beligting en ‘n elektriese toestel om toestelle te herlaai. Die kuier stoep het ‘n tafel en stoele en bied pragtige uitsigte oor die omgewing. Die braai area is ‘n trappie laer as die stoep se dek. Alle beddegoed word voorsien, behalwe handdoeke. Die ablusie is ‘n entjie weg langs ‘n netjies voetpad. Die ablusie het ‘n warm stort, wasbak, spieël en toilet. Parkeer jou voertuig reg langs die kothuis. Let asb daarop dat mens nie haardroeërs , ketels, verwarmers ens in die kothuise kan gebruik nie asb.
Kontak persoon Sharon Deal
Kontak nommer 082 493 8722
Kontak nommer 023 3589902/3

FACEBOOK TERUGVOER


[avia_codeblock_placeholder uid="1"]

Eagle Falls Country Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Uniondale (30KM)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE:  Wes-Kaap
GPS: S33.73776 E 22.82236
OMGEWING: Rivier,Plaas
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 6
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Met reelings
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja

vis grondpad swem honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Pragtige kampplekke met die mooiste uitsigte. Ideaal vir tente en karavane. Baie netjies abblusiegeriewe met warm storte en spoeltoilette, Al die kampplekke het elektrisiteit. Die kampplek is op ‘n groot gras terras met genoeg skaduwee. Lapa geriewe beskikbaar met braai en potjie geriewe. Kombuisgereiwe kan gehuur word. Opsies beskikbaar om ‘n tent by Eagle Falls te huur wat dan vir jou opgeslaan sal word.
Aanwysings
Vanaf KAAPSTAD neem die N2 verby Riversdal tot by George of deur Worcester na Oudtshoorn.
Vanaf GEORGE neem die Outeniqua Pas op die N12 na Oudtshoorn. By die kruising moet nie draai nie maar volg die N9 na Uniondale. Ry omtrent 44 km ná die Oudtshoorn afdraai tot u die BUFFELSDRIFT bord kry. Draai links op die grondpad. By die kruising draai regs. Ry aan totdat u die Eagles Falls teken kry waar u net na die pienk skoolgebou regs sal draai. Volg die grondpad totdat u ‘n huis kry waarvan EAGLE FALLS se Lodges and Chalets gesien kan word. Draai regs op die grondpad in die rigting van die hoofgebou.

Vanaf PORT ELIZABETH, volg die N9 verby Kareedouw, Louterwater, Haarlem en Avontuur. Na u die Nolts Halt afdraai gekry het ry +- 12 km tot u die BUFFELSDRIFT bord kry Draai regs op die grondpad. By die kruising draai regs. Ry aan totdat u die Eagles Falls teken kry waar u net na die pienk skoolgebou regs sal draai. Volg die grondpad totdat u ‘n huis kry waarvan EAGLE FALLS se Lodges and Chalets gesien kan word. Draai regs op die grondpad in die rigting van die hoofgebou.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: Ja
Putt Putt: Nee
Hengel: Ja
Wildkyk: Ja
Voëlskyk:
 Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
Aktiwiteite
4X4 ROETES – daar is 7 roetes in die omgewing, spesiaal ontwerp vir die beginner tot die meer ervare bestuurder. Die roetes wissel vanaf 3 ½ tot 7 uur. Gradering wissel van 2 tot 5.
QUAD BIKE verhuring – of bring jou eie quad bike
SWEM in die bergpoele en by die waterval

wilde-diere vuurmaak visvang swings stap restaurant off-road fietsry bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers:  Nee
Rolstoel Badkamers:  Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Nee
Gemeenskaplike kombuis: Ja

vullis-blik toilette stortbad kraanwater    krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Loret
Kontak nommer  0797127595

Selfsorg Beskrywing

LODGES

6 Selfsorg Eenhede beskikbaar

LODGES (semi-detached)
Slaapplek vir 4 persone
Pragtige uitsig oor die rivier en vallei
2 Slaapkamers – een met dubbelbed en ander met 2 enkelbeddens
Badkamer met stort
Kombuisie
Houtdek met braaigeriewe
Tenvolle toegerus
DSTV
Gelissensieerde restaurant op die perseel

BESPREEK

PRIVAAT CHALET

PRIVAAT CHALET
Baie privaat – ideaal vir wittebrood
Pragtigste uitsigte oor die rivier en valley
Dubbelbed
Badkamer met stort
Oopplan kombuis
Leefarea met ‘n vuurherd
Leefarea loop uit op ‘n houtdek met braaigeriewe
Ten volle toegerus
DSTV
Gelissensieerde restaurant op die perseel

BESPREEK

HOOF CHALET

HOOF CHALET
Ideaal vir wittebrood
80m bokant ‘n waterval
Oopplan leefarea / kombuis met ‘n vuurherd
Die leefarea loop uit op ‘n houtdek met braaigeriewe
2 Slaapkamers – een kamer met ‘n dubbelbed en ander kamer met 2 enkelbeddens
Badkamer met ‘n bad en stort
DSTV (aktiveer vooraf of bring jou eie dekodeerder en kaart saam)
Gelissensieerde restaurant op die perseel

BESPREEK