Kardoesie

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Citrusdal
STREEK: Bergrivier
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: -32.629177, 18.948177
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R130pppn

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 17
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek: Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Nee
Toeganklikheid: Grondpad/Teer
Selfoon Ontvangs: Ja

vis grondpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING
Beskrywing Kardoesie is sowat 167km vanaf Kaapstad bo-op Piekenierskloof pas. Die kampterrien kyk uit op die Renosterhoekvallei na die Weskus. Daar is ‘n unieke bo-grondse swembad en houtdek by die kampplek. Kardoesie se kampterrein is ideaal vir mense om te kom ontspan in die natuur. Jy ry teerpad om tot by Kardoesie te kom, verder is dit maar 500m grondpad tot by die kampterrein. Beslis die moeite werd om by Kardoesie te kom ontspan!
Aanwysings Ons is net buite Citrusdal op pad Piketberg toe. Ons is geleë in die Piekenierskloof pas.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Paintball op bespreking

vuurmaak swings swem stap restaurant off-road fietsry bergklim 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel

vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Akkomodasie afdeling
Kontak nommer 071 416 3820

Selfsorg Beskrywing

SELSORG 1

4 Selfsorg Eenhede beskikbaar
Ommi Hooki: 2 Persone  Gedeeltelike DSTV, lugverkoeling, dubbelbed. R350 pppn
Uitkyk: 2 Persone met ‘n dubbelbed, DSTV. R350 pppn
Di Hooky: Lugverkoeling, twee dubbelbeddens en een stapel bed, DSTV. R350 pppn
Plat dak: Lugverkoeling, DSTV, twee enkelbeddens. R350 pppn

Elke eenheid het braaigeriewe.
Daar is hout en vleis te koop by die padstal.
Slegs kinders onder die ouderdom van 6 is gratis.