You 2 Camp

You 2 Camp

HOEKOM YOU 2 CAMP

Is jy nie seker of kamp wel vir jou is nie?  You2Camp verskaf die geleentheid om te kyk of jy van kamp hou voordat jy ‘n klomp geld spandeer.
Gerieflike Kamp: Naweke is kort, laat ons vir jou jou kampplek opslaan en weer afslaan.  Jy kom net om jouself te geniet en om te ontspan.

Kinders geniet dit so baie om te gaan kamp.  Gee jou kinders die geleentheid om te gaan kamp.  Ons verskaf en slaan jou kamp vir jou op.

Wil jy hê jou vriende moet saam met jou kom kamp, maar hulle het nie kamptoerusting nie …GEEN probleem nie – You2CAMP verskaf die nodige kamptoerusting.

Korporatiewe Kampe:  You2Camp verskaf kamptoerusting vir Spanbou geleenthede.
Kamp in Kaapstad:  Kom ondervind die pragtige natuurskoon wat die Wes-Kaap bied.
Crazy-Kampe: ‘n “Event” met gerieflike kampakkomodasie.

TARIEWE

KALENDER

TERME EN VOORWAARDES

Minimum x2 Nagte. Max/Min 2 Persone per Eenheid.
Vrywaringsvorm moet voltooi en onderteken word.
Eerbiedig die Kampterrein se reëls.
Kliënt is verantwoordelik vir die Kampterrein se kostes.
150 km Brackenfell Radius (AA kostes vir addisionele km).
Betalings moet geskied voordat kamp opgeslaan word
Bed tarriewe (Kinders betaal dieselfde as volwassenes – uitgesluit peuters).

Meer….

KONTAK
[]
1 Step 1
Although You2Camp make every effort to ensure that your experience is as safe as possible, You2Camp cannot be held responsible or liable in any way for any/or all consequences (including, without limitation) for loss or damage of personal property or life. Use of You2Camp equipment will be at Client’s own risk. Any deliberate damage to You2Camp property will be for Client’s account. Also refer other Terms and Conditions as stated on invoice.
Naam
Tel.
Datum vanaf
Datum tot
Spesiale versoeke
0 /
Our Contact Details: Ernest Wade – 082 447 6345 or Ryno Wade – 076 085 3696 31 Bergsig Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560 Web Page: www.you2camp.com Note: Unless otherwise agreed please note that Units to be erected by 14h00 on day of arrival and Units to be dismantled from 11h00 on day of departure.
Previous
Next