Wild Camp Cleaner

Wild Camp Cleaner

Eenstop Kamp Reiniger:

Hierdie veeldoelige skoonmaakmiddel is spesiaal geformuleer vir die kampbedryf.  Dit vervang alle skoonmaakmiddels soos wasgoedpoeier, skottelgoed wasmiddel en badkamer reinigers.   Dit is spesiaal geformuleer vir die was van skottelgoed, om jou potjie mee skoon te maak en  om jou braairooster weer silwerskoon te kry.  Wild Camp Cleaner verwyder ook vlekke vanaf klere met baie goeie resultate.  Daar is anti-bakteriële aktiewe bestandele in die formule wat verseker dat die gesin higiënies kan bly by elke kamp.  Was gerus die bad en stortvloere met hierdie oplossing voordat jy gaan bad of stort.

Skottelgoed:

Vir skottelgoed wat erg aangepak is, spuit jy die oplossing direk op die oppervlakte van bv die pot en vee dan die pot skoon.  As jy dit gebruik as ‘n gewone skottelgoed wasmiddel, sal jy sowat 20ml vir elke 2liter water gebruik.  Spuit die oplossing direk op jou braairooster of olierige pot en vee dit dan tot skoon.  Voeg slegs water by sodra die meeste van die olierigheid/aanpaksel verwyder is van jou pot of braairooster. Herhaal indien nodig.

Wasgoedmiddel:

Voeg 80 ml Wild Camping Cleaner met 5 liter water. As jou klere baie vuil is, spuit jy ‘n bietjie van die oplossing op die merke en vryf totdat die merke begin oplos.  Was die kledingstuk sodra die merk verwyder is.

Reiniger:

Spuit op die toilet se sitplek vir beste resultate.  Spuit ook direk op die stortvloer en in die bad.  Vee dan skoon en die oppervlak is higiënies ontsmet.

Oppervlak skoonmaakmiddel:

Spuit direk op enige oppervlakte of verdun 1:10 as ‘n oppervlak skoonmaker.  Wild Camp Cleaner bevat citronella olie wat goggas verdryf.

The Only all-in-one Camping solution!

This water based cleaning agent has been created for the camping market. It substitutes all cleaning products, including washing powder, dish washing liquid and bathroom sanitizers.

It has been manufactured for use  for the washing of dishes, potjie and your dirtiest braaigrid. Wild Camp Cleaner removes all stains on clothing easily with superior results. It also has anti- bacterial capabilities which ensures your family`s camping hygiene. Wash bathroom and shower floors as well as ablution baths.

Dishwashing:

For heavily stained dishes spray directly onto the soiled surface and wipe off. If used as normal dishwashing liquid add about 20 ml to 2 liter of water.

Spray directly onto braaigrid and greasy potjie wipe until clean. Only add water when majority of grease has been removed. Repeat application until clean.

Laundry detergent:

Add 80 ml of Wild to 5 liters of water. If clothing are heavily soiled use as spot-on cleaner and rub until a reaction is visible. This is a water based product which is diluted the second water is added. Wash after spot is removed.

Sanitizer:

Apply directly on toilet rim and in toilet bowl for the best results. Also spray directly onto shower floor and in bathtub. Wipe off with ease.This will leave the surface hygienically clean!

Surface cleaner:

Spray directly onto any surface or dilute 1:10 as a surface cleaner. Wild Camp Cleaner contains citronella oil which will assist in keeping bugs away!

Bestel jou Wild Camp Cleaner hier op groot maat.