Wenk hoe om jou tent skoon te maak.

Wenk hoe om jou tent skoon te maak.

Almal wat met vuil tente sit, onthou die volgende. Moet NOOIT enige seep gebruik om enige tent skoon te maak nie! Slegs skoon water en ‘n sagte besem. Gooi die seile oop op jou grasperk of plaveisel, spuit dit nat, vee skoon en spuit dit af. Hang dit oor jou wasgoedlyn of slaan die tent weer op. Om van mufkolle ontslae te raak gebruik jy gewone bruinbrood wat jy in bolletjies rol en oor die muf smeer. Borsel dit dan af. Jy kan ook wit asyn gebruik tesame met ‘n sagte sponsie om muf af te kry. Laat dit droogword en borsel skoon.

Jy moet gereeld die ritsluiters na gaan en hulle met n ou tandeborsel vaseline smeer dit verwyder aan paksels ek het dit op die proef gestel dit werk en die ritssluiters werk ook baie meer gemaklik.

Deur Ian Laing

CAPE GETAWAY SHOW 31 Maart 2017 tot 2 April 2017