Sleepwa Parte

Sleepwa Parte

Sleepwa Parte

Of jy nou woes wild kamp, of net straataf na die naaste karavaanpark ry vir ‘n lekker kampnaweek, Sleepwaparte het alles wat jy nodig het om op die pad te bly. Ons hoofkantoor is geleë in Vanderbijlpark, maar jy kan aanlyn bestel, ons besoek en ons koerier dit na jou deel van Afrika. Skakel ons vir enige advies rakende herstelwerk en vergelyk gerus ons pryse op topgehalte parte. Ons is oortuig jy sal kleingeld oorhê vir daai nuwe visstok.

Sleepwa Parte bied  ‘n omvattende reeks sleepwa-parte, wat aanlyn aangekoop kan word.

KONTAK ONS

Sleepwaparte

19A Michelin Street,
NW7,
Vanderbijlpark,
South Africa
Tel 0169862194
Email sales@sleepwaparte.co.za

Kompetisie wenners

1/5/2017 Wenner van die R1000 geskenkbewys is,   Adriaan Jacobs