Serai Karavane
Serai lekker slaap

Serai Karavane

Serai SA is die vervaardiger van die Serai Weekender, ‘n ultraligte mikro-karavaan. Die Weekender word gemaak van veselglas. Die Weekender is ‘n 2 bed kamper, met luukse matrasse vir ‘n goeie nag se rus. Die Weekender kom met:
‘n Standaard agterdeur,
Defy kroegyskas
Dometic dakvenster
Viniel vloerplanke
Spaarwiel
3 x LED ligte
2 x Kragproppe
Keuse van kleur spatsels.
Die Weekender word pasgemaak vir elke klient met ‘n keuse van ekstra kassies, kragproppe en tent opsies.

Naam Christo Paulsen
epos: christo@serai.co.za
Kontak nommer 0728496100
Adres van besigheid
N2 Industria, Watson straat, MosselBaai

www.serai.co.za

Serai Facebook