Sea Two Coasts

Sea Two Coasts

See, son, kamp en vleisbraai is die lewe!  Hoekom sukkel om jou eie tent op en af te slaan, as dit vir jou gedoen kan word?

Huur ‘n tent, bed en stoel en geniet jou kamp al om die Tuinroete.

SEA TWO COASTS

 Sea Two Coasts Tent Camp bied kampplekke wat reeds vir jou opgestel is.

Laat weet waar en wanneer jy wil gaan kamp en Sat Two Coasts doen al die werk vir jou.

Sea Two Coasts Tent Camp sal vir jouk amp opslaan by enige kamppplek binne ‘n 200km radius vanaf George in die Wes-Kaap.

Drywers is beskikbaar waar nodig.

Al die kamptoerusting word verskaf.

Ingerig vir maksimum 8 persone/kampers.

Enige ouderdom welkom.

Inkloktyd tussen 16h00 en 19h00 en uitkloktyd 09h00.

Die dome tente is ingerig vir tussen 4 en 8 persone.

Alles wat jy benodig word voorsien – en nog meer.

Sea Two Coasts Tent Camp slaan jou kamp vir jou op met al die nodige tente en kamptoerusting.

Jou kamp is reeds opgeslaan as jy by die kampplek arriveer en alles word afgeslaan nadat jy vertrek het.

4 Tente is beskikbaar vir maks 8 mense om in te slaap.  Minimum 2 persone

R240.00 per persoon per nag.

Spesiale tariewe hoe groter die hoeveelheid mense wat saam kom kamp.

Kontak:

Abie van Rensburg
Sell: +223 6675 9361 en (+27)082 781 5347
e-pos: seatwocoasts@gmail.com
Manager Sea Two Coasts in Hartenbos: Bronwyn Hartwell
Sell: (+27)061 922 8077
e-pos: seatwocoasts.bronwyn@gmail.com
Webblad: www.seatwocoasts.co.za