Off Trax Off Road Trailers
Off Trax Off Road Trailers

Off Trax Off Road Trailers

Off Trax Trailers word gebou vir die gebruiker se gerief en genot tydens ‘n kamp vakansie of naweek.  Of jy nou ‘n 4 x 4 entoesias is en of jy dalk ‘n kamper is wat gewone kampplekke besoek, die Off Trax Trailer bied vir jou ‘n uitstekende kampervaring.  Die Off Trax Off Road Trailers se ontwerpers is voortdurend besig om nuwe idees te beplan en te implimenteer op die Off Trax Trailer.
Die bestuur van Off Trax Trailers het reeds 12 jaar se ondervinding in die staal konstruksie bedryf en hulle het ook ‘n absolute passie vir bos safari’s – vandaar die ontwerp van die Off Trax Trailers.

Kontak gerus vir Off Trax Trailers om te verseker dat jou volgende kamp ‘n besonders aangename ervaring is.

Personeel
Chris (Eienaar) ontwerp elek aspek rondom die boswa
Dirk (Werswinkel Bestuurder)
Mariska (Administrasie)

Tel: 012 804 3075
Fax: 086 276 3532
Email: info@offtrax.co.za
Address: 473 Jasmyn Street
Silverton
Pretoria

http://www.offtrax.co.za/

Off Trax Off Road Trailers Facebook