Lekker Kampplekke se handige alles en nog wat kamplysie!

Lekker Kampplekke se handige alles en nog wat kamplysie!

Om vir ‘n lang Desember vakansie in te pak of om vir ‘n toer deur Afrika in te pak, kan baie stresvol wees. Laai ons kamp paklys af, maak n afskrif en hou dit byderhand sodra jy begin pak.

Dit is natuurlik altyd lekker om met vakansie te gaan, maar soms so moeilik om alles in te pak. Lekker Kampplekke het ‘n handige wat-om-te-pak-kamplysie wat sal seker maak dat jy, alles en nog wat sal onthou.

Voltooi en laai die kamplysie ook aanlyn af.