Kubu 4×4 Trailer Rental

By Kubu4x4 spesialiseer ons in die verhuring van 4×4 sleepwaens en karavane van Conqueror, Echo en Bush Lapa.

Al ons sleepwaens is omvattend toegerus met die nodige toerusting vir kamp en toer in Suid Afrika, van gewone kampnaweke tot langer kampvakansies of 4×4 toere beide binne en buite Suid Afrika se grense.

Al wat jy inpak is klere, kos, drinkgoed en beddegoed.
Addisionele toerusting is ook te huur waar nodig soos Yskaste, Sonpanele, Koepeltente, Kampbedjies, Matrassies en Storthokkies.

Oorgrens dokumente word verskaf indien benodig en Versekering is ingesluit in die Huurtariewe.

Ons is geleë in Krugersdorp, Gauteng

Kontak ons gerus om jou vakansiedrome te bewaarheid!!

Kontakpersoon: Jannie Engelbrecht
Adres: 6 Kouga str
Noordheuwel
Krugersdorp
Kontaknr: 0836316995
E-posadres: jannie@kubu4x4.co.za
Webwerf: www.kubu4x4.co.za