Weskus Quarry

Weskus Quarry

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Lambertsbaai 8km
STREEK: Weskus
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: -32.166097, 18.332501
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R450

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 2
Persone Per Staanplek 2
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – see
Swemplek See
Grondbedeking Grond/sand
Skaduwee Nee
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan free-wifihonde

BESKRYWING

Weskus Quary

Weskus Quary is op ’n privaat perseel op Steenbokfonteinplaas geleë wat verskeie grotte, rotstekeninge en argeologiese terreine het. Dit is ideaal vir ’n wegbreek vir 2 dae om rus vir jou siel te kry.

Die verblyf bied 2 gestruktureerde tente met ’n gemeenskaplike badkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, potte, panne, eetgerei en breekware. Die badkamer het 2 storte en 2 toilette. Veilige parkeerplek word by die tente voorsien.

Gaste kan verskeie voëlspesies, skilpaaie en klein bokke op die plaas sien. Daar is ook ’n paadjie wat gaste te voet na die strand kan neem.

Kitta Burger’s Plaaskombuis restaurant is naby waar gaste ’n plaasontbyt, middagete of aandete op versoek kan geniet. Details sal met aankoms gegee word.
2 tente beskikbaar volledig toegerus en elke tent kan 2 persone vat. Gemeenskaplike kombuis toegerus moet alle eetgerei en yskas vrieskas.
Mooi uitsig oor see.
Aanwysings
8km buite Lambertsbaai

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 2
Tipe akkomodasie Safari tente
Selfsorg 2 tente 2 persone per tent
Sonder linne en handoeke R450 n nag per tent
Met linne en handdoeke R650 n nag per tent
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergklim
Hengel
Ander Aktiwiteite Branderplank ry
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Gemeenskaplike kombuis


vis swings swem

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Eienaar
Kontak nommer 083 702 1414
Epos albert@uniekum.co.za