Warmbad A Forever Resort

Warmbad A Forever Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela-Bela
STREEK: Waterberge Bela-Bela
PROVINSIE: Limpopo
GPS:-24.88535 28.29155
OMGEWING:  Forever oord
TARIEWE VANAF:  KLIEK HIER

Camping rdtoplaurel_ll_r

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 285
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Warmbad A Forever Resort bied 285 kampplekke met elektrisiteit. 60 van hierdie kampplekke word as luukse kampplekke geklasifiseer. Die kampplekke word deur 8 ablusieblokke gediens.
Aanwysings Vanaf Johannesburg en Pretoria:
Neem die M1 Noord vanaf Johannesburg.
Neem die N1 Noord (Ben Schoeman) na Pretoria.
± 100 km Noord vanaf Pretoria draai jy af by die Settlers/Bela-Bela afrit.
Draai links na Bela-Bela en ry ± 8 km.
By die T-aansluiting sal jy die oord voor jou gewaar.
Draai regs oor die trein brug en draai links by die eerste straat.
Volg die pad na links om die oord se ingang te bereik.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Waterwurm
Ander Aktiwiteite Koue en verhitte swembad
Klimmuur
Foefieslide
Buite skaak
Muurbal
Tennis


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite Restaurant
Hydro en Spa

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Selfsorg Kothuise en chalets wat selfsorg akkomodasie bied vir 2 tot 6 gaste
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 014 736 8677