Tshipise Forever Resort

Tshipise Forever Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Tshipise
STREEK:Vhembi
PROVINSIE:  Limpopo
GPS: 22°21’43.2″S, 30°06’08.6″E
OMGEWING: Forever Resort
TARIEWE VANAF: R160

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 370
Persone Per Staanplek: 8
Troeteldiervriendelik: Nee
Swemplek: Warmwater swembad/ Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad & Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

teerpad grondpad swem swem-onder-afdak geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING
Beskrywing
Tshipise Forever Resort is in die pragtige Limpopo provinsie geleë en bied ‘n 3 ster gradering. Tshipise beteken “iets warm” en die Tshipise koppie troon beskermend oor die oord.

Die oord bied heeljaar ‘n sonnige klimaat en die warmwater bron is ‘n groot aantrekking na die oord. Die oord is slegs ‘n klipgooi vanaf Beit Bridge (oppad van en na Zimbabwe) en die Kruger Nasionale Park.

Die oord bied ‘n heerlike kampplek. Elke staanplek het elektrisiteit, maar bring asb ‘n karavaan kragprop saam wanneer jy kom kamp. Daar is ook karavaan kragproppe beskikbaar by die winkel by die oord of by die sekuriteitskantoor.

Kampplekke word nie vooraf toegeken nie, maar word op ‘n eerste besoek basis toegeken aan kampers. Maks van 6 kampers per kampplek.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Ja
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete:Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Putt Putt: Ja
Wildkyk: Ja
Voëlskyk:
 Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Ander Aktiwiteite
Baba swembad
Rolbal, volleyball en jukskei (in seisoen)
Perdry
Georganiseerde vakansieprogramme
Rheumatiese bad
Tennisbane
Springmatte
Warmwater mineraal swembad

wilde-diere vuurmaak swings stap restaurant fietsry boot

FASILITEITE

Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Sekuriteit
Winkel
Restaurant

toilette-alles vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai Konferensie Blou krag krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

Kontak persoon  Die Bestuurder
Kontak nommer  015 – 539 0634 / 0651 / 0658

Selfsorg Beskrywing

SELFSORG 2

Selfsorgeenhede:95
Tipe akkomodasie
Lodge
Rondawels
Selfsorg
‘n Verskeidenheid grasdak selfsorg rondawels is beskikbaar. Die eenhede wissel tussen slaapplek vir 2 gaste, 4 gaste en 6 gaste (2 volwassenes en 4 kinders). Al die eenhede het lugreëling.
Die gastehuis bied slaapplek vir 6 gaste.