Gradeer die plek

Thaba Monaté Game Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela Bela
STREEK: Limpopo
PROVINSIE: Limpopo
GPS: -24.810226, 28.327694
OMGEWING: Bosveld/Wildplaas/Bergoord/Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R120

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 130
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Beskrywing Thaba Monaté Game Lodge is in die hartjie van die Waterberge by  Bela-Bela (Warmbad) in die Limpopo provinsie geleë en is slegs sowat 1h30 se ry vanaf Johannesburg.

Hierdie familie-oord bied vir kampers ‘n stil en rustige omgewing om heerlik te kom ontspan.  Daar is lekker kampplekke in die skadu of gaste kan in een van die luukste selfsorg eenhede kom bly.  Die oord bied baie vir die kamper in terme van geriewe en fassiliteite in ‘n 400hektaar reservaat en is bekend vir sy ongerepte natuur, wildlewe en gemaklike atmosfeer.

Thaba Monaté bied vir kampers ruim en gelyk staanplekke met gras en skaduwee.  Die staanplekke het 15amp elektriese punte, waterpunte eb ‘n braaiplek.  Die ablusiegeriewe is baie netjies en het ook familie badkamers vir gesinne met klein kinders.  Elke staanplek het ook sy eie vullisdrom.

Thaba Monaté bied vir die kampers ‘n keuse tussen 2 verskillende kampplekke:

Rooibok Park met 14 ruim kampplekke (12m x 12m).  Hierdie kampplekke is naby die meeste van die fassiliteite geleë.  Daar is 1 ablusieblok met ‘n familie badkamer.  Hierdie kamp is ideaal vir groep Besprekings.

Nyala Park bied 105 ruim kampplekke (10m x 10m).  Hierdie kampplekke is ‘n bietjie verder van die oord se fassiliteit.  Daar is  verskillende ablusieblokke met familie badkamers in elk van die ablusiegeriewe.  Hierdie park het ‘n klein plonspoel vir warm somerdae sowel as springmatte en ‘n speelpark vir die kinders.

Aanwysings
  • Neem die N1 North Highway na Polokwane (Pietersburg)
  • Ry verby die “The Carousel Casino”
  • Neem die “Bela-Bela – Settlers – Codrington” afrit en draai links
  • Ry tot by die  “T” aansluiting en draai regs na Bela Bela (Warmbad)
  • Ry die dorp in en draai regs by Potgieters Road (eerste verkeerslig)
  • Ry verby Klein Kariba ± 5km tot by die Thaba Monate bord (draai links)
  • Ry op die grondpad vir  ± 1.6km tot by die hoof ingang.
  • Welkom by Thaba Monaté!  Ons weet julle gaan sommer lekker by ons ontspan!
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergklim
Grootskerm TV
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Tennie, Leeu toere, Ziplines


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
 
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Marily/Sussie/Rucel
Kontak nommer 0721357559
Epos info@thaba-monate.co.za
Webblad www.thabamonate.co.za