Tava Lingwe Game Lodge

Tava Lingwe Game Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Vredefort 25km en Viljoenskroon 25km
STREEK: Vredefort koepel
PROVINSIE: Vrystaat
OMGEWING: Bosveld Wildplaas
TARIEWE VANAF: R 350

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 80
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
Beskrywing
Tava Lingwe Game Lodge beskik oor 82 kampplekke vir tente en karavane. Elke kampplek het sy eie kragpunt. Die ablusiegeriewe word netjies instand gehou. Daar is ‘n swembad, speelarea, pooltafel, ping pong tafel sowel as ‘n volleyball baan vir almal om te geniet. Die Lodge maak ook voorsiening vir troues tot ‘n maksimum van 140 gaste.
Aanwysings
Aanwysings vanaf Parys:
Ry ongeveer 10km na Vredefort. Draai links op die Viljoenskroon pad. Na sowat 25km sal jy Tava Lingwe Game Lodge op regterkant kry Daar is wit geverfde mure – die borde by ontvangs lees nog Jabulani Game Lodge.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk


swings swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Dominique
Kontak nommer 0711795833
Kontak nommer 0569310986
FB
SELFSORG

16 Selfsorgeenhede:
Tipe akkomodasie: Hout Hutte

2 Bed Chalets @ R850 per nag (tenvolle selfsorg eenhede met ‘n badkamer)
4 Bed Chalets @ R1300 per nag (tenvolle selfsorg eenhede met ‘n badkamer)
2 Bed log cabins @R660 per nag (gebruik van gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe)
4 Bed log cabins @R990 per nag (gebruik van gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe)
2 Bed cabins @R600 per nag (gebruik van gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe)