TangleWood Nature Estate

TangleWood Nature Estate

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Potchefstroom
STREEK: Potchefstroom
PROVINSIE:  Noordwes
GPS:-26.561868, 27.123783
OMGEWING: Rivier

Tariewe & Terme en Voorwaardes

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 13
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing TangleWood Nature Estate is a privaat vakansieoord net buite Potchefstroom, langs die Boskopdam geleë. Ons bied 13 kampplekke vir die kamper wat rustig wil kom kamp en ontspan. Bring gerus jou visstok en boot saam! Daar is ook 29 safari tente wat verskillende opsies aan gaste bied. Daar is heelwat om te doen terwyl jy by TangleWood ontspan, soos bv hengel, kajakvaarte, vlugbal en voëlkyk. Daar is ook ‘n klein warm en ‘n koue swembad vir die kinders.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Koue kinder swembad / swem in die dam
Watersport en swem op eie risiko
Geen jetski of ski nie asb
Kajak vaarte
Vlugbal
Kinders kan hul fietse saambring en in die kampplek ry
Onthaal-lokaal


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite Hout en ys kan by die kroeg gekoop word
Sekuriteit

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

Tariewe & Terme en Voorwaardes

Safari tente
Selfsorgeenhede: 28
Tipe akkomodasie Safari tente
Selfsorg Ingerigte Safari Tente (10 tente beskikbaar)
1 Bushtec (3m*3m) Gemsbok canvas boog tent
1 Koningin bed / Twee 3/4 beddens
2 Kampstoele
1 Kamptafel
1 LED Lamp
300TC katoen perkaal bedlinne met paslaken, duvet & kussing
2 Handdoeke
Ons bied ook hierdie opsie sonder beddegoed en handdoeke
Maks 2 Persone per tent

Begroting Tente (10 tente beskikbaar)
1 Bushtec (3m*3m) Gemsbok canvas boog tent
2 Kamp stretchers
2 Kamp matrasse
2 Kamp stoele

Rent a Tents (8 beskikbaar)
1 Bushtec (3m*3m) Gemsbok canvas boog tent

Luukse Tent 30m2  met Koningsgroote Bed met 400 tc percale linne. Ingesluit is handoeke, Kombuis area met mikrogolf, yskas en eetgerei. Eenheid het sy eie private badkamer met stort, toilet en wasbak. ‘n Private dek met gasbraaier en yskas / vrieskas voltooi die prentjie. Selfsorg eenheid slegs vir volwassenes, geen onder 18’s toegelaat.

luxury-tent

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 076 402 0060

Tariewe & Terme en Voorwaardes