Supreme Game Breeders

Supreme Game Breeders

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Groot Marico 5Km
STREEK: Groot Marico
PROVINSIE: Noordwes
GPS:  S 25.36.825 E026.20.419
OMGEWING: Bosveld  Plaas Wildplaas Bergoord
TARIEWE VANAF: R250.00 per nag per persoon

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke onbekend
Persone Per Staanplek 10
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Geen
Grondbedeking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak free-wifihonde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Bring jou boswa en kom kuier by hierdie heerlike kampplek op ‘n wildsplaas, slegs 200km vanaf Pretoria.  Ons doen groepbesprekings sowel as individuele besprekings vir kamp.  Maak gerus ‘n bespreking op om te jag, bergfietsroetes te geniet en voëls te kyk.  Daar is ‘n gesamentlike kombuis en ablusiegeriewe met warm water. Daar is ‘n groot boma vir almal om gesellig om die kampvuurtjie te kuier.
Aanwysings Vanaf Zeerust, op die N4, ry 30km en draai regs op Rietvaly pad.  Ons is 1.5km op regterhand.
Vanaf Groot Marico na Zeerust, op die N4, ry 10km en draai links op Rietvaly pad.  Ons is 1.5km op linkerhand.
AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Kuier lapa
Wildkyk
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Kraan by staanplek
Gemeenskaplike kombuis


BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Annelene De Paiva
Kontak nommer 0827432903
Kontak nommer 0183813675
Epos admin@supremeauto.co.za