Sondela Natuurreservaat

Sondela Natuurreservaat

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (Warmbad) 10km)
STREEK: Waterberge
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.894250 E 28.394120
OMGEWING: Bosveld, Plaas, Wildplaas, Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R335

Camping

SPESIALE PAKETTE OP ALLE AKKOMODASIE

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 141
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

selfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdakgeen-hondeswem

BESKRYWING
Beskrywing Sondela se karavaanpark het ‘n 4 ster gradering en het reeds verskeie toekennings ontvang en is aangewys as een van SA se Top 100 oorde. Die oord is ‘n gesinskampplek waar die kampers na wild kan kyk en waar die kinders plaasdiere van naby kan leer ken.

Die grasperke is welig groen, daar is genoegsame koeltebome en die ablusiegeriewe is van ‘n hoë standaard. Daar is sowat 90 standaard kampplekke wat gebruik maak van die gesamentlike ablusiegeriewe. Daar is ook 52 kampplekke wat hul eie privaat ablusiegeriewe het . Al die kampplekke is lekker groot met elektrisiteit en ‘n braaiplek.

Met jou aankoms by Sondela se kampterrein, word jy verras met ‘n heerlike koeldrank en pannekoek terwyl ‘n span jou kampplek vir jou opslaan. Jy sal ook ‘n gratis sak ys en hout ontvang sowel as ‘n trekker wildrit vir 4 persone. As dit tyd is om op te pak, sal die span ook jou kampplek vir jou netjies afslaan. Vir jou gerief is daar ‘n warmwater swembad sowel as vele ander attraksies.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Pooltafel, tafeltennis & veerpyltjies
Warm, koue en kiddies swembad
Skyfskiet
Perdry
Boeresport


swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

Ander Fasiliteite 52 kampplekke met privaat ablusie
89 kampplekke met gemeenskaplike ablusie
Premier lapa
Tradisionele lapa

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

STANDAARD KAMPPLEKKE – 4 persone:
Midweek (Buite Seisoen): R335.00 / kampplek / nag
Naweke en skoolvakansies: R550.00 / kampplek / nag
Hoog seisoen, Desember vakansies en langnaweke: R670.00 / kampplek / nag

KAMPPLEKKE MET PRIVAAT ABLUSIE – 6 persone:
Midweek (Buite Seisoen): R420.00 / kampplek / nag
Naweke en skoolvakansies: R660.00 / kampplek / nag
Hoog seisoen, Desember vakansies en langnaweke: R845.00 / kampplek / nag

FEESTE