Silverstreams Karavaan Park

Silverstreams Karavaan Park

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Underberg (40km)
STREEK: Drakensberg Underberg
PROVINSIE:  KwaZulu-Natal
GPS: S 29.8459 E 29.2184
OMGEWING: Rivier Plaas Bergoord
TARIEWE VANAF: R220.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Rivier
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Silverstreams is geleë op die oewer van die Ngwagwana Rivier en aangrensend tot die Ukhalamba Wêreld Erfenis Park, in die Bushmansnek Vallei. Die oord is ‘n TROETELDIER-VRIENDELIKE oord. Die woonwa- en kampeerplekke is met gras bedek en het 15-ampere elektriese punte. Die selfsorg akkomodasie sluit kothuise, ‘n houthut en verskeie van ons eie selfsorg-karavane met aangehegte houthutte in. Al die eenhede is tenvolle toegerus vir selfsorg. Kom geniet die vele aktiwiteite soos tennis, perderitte, visvang, swem, wonderlike wandelings vanaf jou voordeur, pragtige watervalle, kampvure vir die koue nagte en die plaasatmosfeer.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Hengel
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Perderitte
Tafeltennis
Swem in die rivier
Tennis
Tubing
Rolbal
Muurbal
Pooltafel
Veerpyltjies


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 082 331 6670 / 082 859 8619
Kontak nommer 082 331 6670 / 082 859 8619

Tariewe onderhewig aan verandering deur die kampeienaar.

KAMPPLEKKE
Naweke (buite skoolvakansies) Vrydag – Sondag vanaf R520.00 Max 4 persone per plot
Midweek (buite skoolvakansies) Vanaf R220.00 per dag Max 4 persone per plot
Skoolvakansies Vanaf R380.00 – R420.00 per dag Max 4 persone/plot. Min hoeveelheid nagte

2 Honde per plot word toegelaat en dan R20.00 per addisionele hond per dag
1 Voertuig per plot/eenheid. R50.00 fooi vir addisionele voertuig.
Aankoms: 14H00 pm – Vertrek: 10H00 am

SELFSORG

CHALET

SELFSORG CHALET
2 slaapkamers. Beddegoed word voorsien. 1 Dubbelbed en 2 enkelbeddens. 1 Dagbed vir ‘n kind jonger as 10 jaar. Bring asb jou eie handdoeke.

Naweke (buite skoolvakansies)
Vrydag – Sondag vanaf R1400.00
Max 5 persone per chalet

Midweek (buite skoolvakansies)
Vanaf R700.00 per dag
Max 5 persone per chalet

Skoolvakansies
Vanaf R800.00 per dag
Max 5 persone/chalet. Min hoeveelheid nagte
2 Honde per plot word toegelaat en dan R20.00 per addisionele hond per dag
1 Voertuig per plot/eenheid. R50.00 fooi vir addisionele voertuig.

HOUTHUTTE

HOUTHUTTE
Selfsorg houthutte. Die Silverstreams karavane het ‘n aangehegte hout hut en is toegerus met ‘n 2 plaat stoof, karavaanyskas, potte en panne, ketel en breekware. Daar is ‘n braaiplek buite die hut. Bring asb jou eie beddegoed, handdoeke en skoonmaakmiddel vir skottelgoed.

Naweke (buite skoolvakansies)
Vrydag – Sondag vanaf R760.00
Max 4 persone per hut

Midweek (buite skoolvakansies)
Vanaf R380.00 per dag
Max 4 persone per hut

Skoolvakansies
Vanaf R430.00 – R450.00 per dag
Max 4 persone/chalet. Min hoeveelheid nagte

HOUTHUT NR 20

SELFSORG HOUTHUT NR 20
Naweke (buite skoolvakansies)
Vrydag – Sondag vanaf R1200.00
Max 6 persone per hut

Midweek (buite skoolvakansies)
Vanaf R600.00 per dag
Max 6 persone per hut

Skoolvakansies
Vanaf R650.00 – R680.00 per dag
Max 5 persone/chalet. Min hoeveelheid nagte