River Valley Resort

River Valley Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Pennington (1km) Scottburgh (12km)
STREEK: Suidkus
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS: S 30.365670 E 30.705110
OMGEWING:  Kus
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 25
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
River Valley Resort is met n elektriese heining omhein en is baie veilig met ‘n geoutomatieseerde hek. Die Chalets is selfsorg eenhede wat toegerus is met ‘n DStv. Daar is ‘n yskas, stoof, mikrogolf, en eetgerei. Daar is wasmasjiene en ‘n tuimeldroër wat met tokens werk in die kamp. Die strand is ongeveer 300 meter van die kamp en kan met ‘n voetpadjie bereik word. Daar is rotse met goeie visvang plekke. Op Scottburgh is n pragtige swemstrand met ‘n seewater swembad op die strand. Die kamp het ‘n baie rustige atmosfeer met baie bome en voêl lewe.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Speletjieskamer met pooltafel, tafeltennis, TV en dvd speler
See is 5min se stap vanaf die oord


swings stap fietsry 

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Winkel: Ja

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Loret Truter
Kontak nommer 0797127595

SELFSORG

SELFSORG

Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg Chalets x 5: Hierdie eenhede is gerieflik gemeubileer met 2 slaapkamers en een badkamer. Die kombuisie is ingerig met eetgerei, breekware, yskas en ‘n stoof. Die leefarea het ‘n TV met beperkte DSTV kanale. Geen troeteldiere by die chalets.