Richardsbaai Karavaanpark

Richardsbaai Karavaanpark

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Richardsbaai (5 km)
STREEK: Zululand
PROVINSIE:  KwaZulu-Natal
GPS: S 28.7904 E 32.10118
OMGEWING:  Kus
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping tripadviser

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 261
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad & See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Richardsbaai Karavaanpark het ‘n 4 ster gradering en is geleë aan die idilliese subtropiese kus van Kwazulu-Natal. Die skaduryke kampterrein is ‘n absolute voëlparadys en bied ‘n wonderlike keuse vir ‘n kamp-vakansie. Doen gerus navraag oor die spesiale pakkette vir pensioenarisse. Teerpad tot by die oord.
Troeteldiere word toegelaat buite seisoen met toestemming vanaf die oord. Richardsbaai is geleë in ‘n subtropiese omgewing – en daarom ‘n gewilde kampterrein dwarsdeur die jaar.
AKTIWITEITE

Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Aktiwiteite 5-10 minute se stap na die naaste see strand met haainette
Vakansietye word daar ‘n spesiale vakansieprogram aangebied
Groot swembad en kinder swembad
Paintball
Trampolien
Potspeltafels
Tafeltennis
Vlugbal
Buitelug skaak
Bring jou eie visstokke vir visvang in die see
Bring jou skiboot, daar is ‘n sleephelling naby
Bespreek ‘n hawevaart
Kano op die kanaal, jet ski of windsurf
swings stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 035 753 1971
Resensie
[]
1 Step 1

Terugvoer oor kampplek

Dankie dat u die tyd neem om vir ons terugvoer van u kampervaring te gee. Gee vir ons u eerlike opinie oor die kampplek/oord. GEEN VUIL WASGOED NIE ASB.
Naam van kampplek
Naaste dorp aan kampplek
Watter tyd van die jaar het jy daar gekamp?
Beskrywing van u kampervaring
0 / 160
Algehele gevoel oor die kampplekReg of Weg
Naam en Vanjou naam en van

Ek bevestig dat die terugvoering gebaseer is op my persoonlike ervaringe en is my eerlike opinie oor die kampplek/oord. Ek het geen persoonlike betrokkenheid by die oord nie. Ek was geensins vergoed om die gradering te doen nie. Ek vertaan dat Lekker Kampplekke die reg het om vals inligting te verwyder. Lekker Kampplekke het ook die reg om die inligting te gebruik en te redigeer.

Previous
Next

tripadvisor-review