Phalaborwa Safari Park Forever Resort

Phalaborwa Safari Park Forever Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Phalaborwa
PROVINSIE: Limpopo
GPS:
23°56’45.1″S, 31°09’48.4″E
OMGEWING:
Forever Resort
TARIEWE VANAF:
R225

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 45
Persone Per Staanplek: 8
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek: Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad & Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

teerpad grondpad swem swem-onder-afdak geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Phalaborwa Safari Park Forever Resort bied ‘n 3 ster oord, slegs 100m vanaf die Phalaborwa hek na die Kruger Nasionale Park. Hierdie oord is ‘n lushof in die Limpopo provinsie.

Die kampterrein beskik oor 45 kampplekke, almal met elektrisiteit. Daar is 2 netjiese ablusieblokke beskikbaar in die kampterrein.

Behalwe vir ‘n kampterrein, bied die oord ook pragtige selfsorg akkomodasie. Die tweeslaapkamer selfsorg eenhede het almal lugversorging en privaat buite storte.

Kom kuier gerus by Phalaborwa Safari Park met jou volgende besoek aan die Kruger Nasionale Park.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa:  Nee
Grootskerm TV: Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Putt Putt: Ja
Gholf Ja
Hengel: Nee
Wildkyk: Ja
Voëlskyk:
 Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Ander:100m vanaf die Phalaborwa hek na die Kruger Nasionale Park
Koffiewinkel

wilde-diere vuurmaak swings stap restaurant fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja

vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
GEE TERUGVOER
[]
1 Step 1

Terugvoer oor kampplek

Dankie dat u die tyd neem om vir ons terugvoer van u kampervaring te gee. Gee vir ons u eerlike opinie oor die kampplek/oord. GEEN VUIL WASGOED NIE ASB.
Naam van kampplek
Naaste dorp aan kampplek
Watter tyd van die jaar het jy daar gekamp?
Beskrywing van u kampervaring
0 / 160
Algehele gevoel oor die kampplekReg of Weg
Naam en Vanjou naam en van
Foto
Stuur een foto

Ek bevestig dat die terugvoering gebaseer is op my persoonlike ervaringe en is my eerlike opinie oor die kampplek/oord. Ek het geen persoonlike betrokkenheid by die oord nie. Ek was geensins vergoed om die gradering te doen nie. Ek vertaan dat Lekker Kampplekke die reg het om vals inligting te verwyder. Lekker Kampplekke het ook die reg om die inligting te gebruik en te redigeer.

Previous
Next

Selfsorg Beskrywing

SELFSORG 1

bed10 Selfsorg Eenhede beskikbaar 

10 x Gerieflike selfsorg chalets beskikbaar.
Elke chalet is ingerig vir 5 gaste.